BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 160

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Vangnette van satan 5677 Julle mag julleself nie in die vangnette van satan begewe nie, wie julle vir hom wil wen deur jul gedagtes te probeer verwar - deurdat hy skynbaar in My Naam spreek - en tog vêr van die Waarheid af is en slegs leuens opdis. Daar sal baie valse christusse en valse profete optree, dink steeds aan My Woorde en glo nie elke gees wat My Woord gebruik nie, want selfs ‘n valse gees bedien hom van My Woorde as hy julle daardeur tot sy volgelinge kan maak. In die eindtyd sal menige mens hom in die war laat bring, slegs omdat hy egter self nog lou is en nie sy toevlug tot My neem om tot die Waarheid te kom nie. En My teenstander weet hoe hy die mense die beste kan wen wat hulle nog nie geheel aan My toevertrou het nie. Hy skrik nie daarvoor om hierdie mense onder 'n masker van vroomheid te beïnvloed nie. Sy doel is om My beeld te misvorm, die mense van My te vervreem en hul siening van My te bemoeilik. Daarom bedien hy hom van woorde wat velerlei interpretasies toelaat en verduidelik dit dan so dat dit misverstaan word en daar dan van die ware geloof in My en die liefde tot My wegbeweeg word, omdat daar volgens sy verduideliking geen ware besef van My kan bestaan nie. My teenstander beïnvloed dus mense wat swak is, nog nie rotsvas aan My verbind nie, deur My Woord op hierdie wyse uit te lê, dus skynbaar vir My te praat, maar tog in werklikheid teen My, want dit is nie die Waarheid wat hy daardeur versprei nie. Maar daardie gevaar sal uitgesluit wees wanneer julle in vaste wil vir My en My Ryk arbei. Hoeveel wandel egter nog nie in 'n lewende geloof in My en in diepe liefde tot My en die naaste nie, sodat hulle ook nog nie deur My Gees verlig kan word nie? Maar baie van hulle staan op ‘n plek in die lewe, waar My Woord verkondig moet word. Hulle doen moeite om My Woord verstandelik aan die mense uit te lê, maar die verstand staan onder die invloed van My teenstander, wat hulle in die war wil bring om teen My te werk. En weer lê Ek nadruk daarop dat die wil van die mens, om die Waarheid te wete te kom of die Waarheid uit te deel, beslissend is of hy die Waarheid sal ontvang of leer. Die verlange na die suiwer Waarheid moet die mens vul, dan kan hy ook daarvan oortuig wees dat hy die Waarheid gestuur sal word. Maar My teenstander is ywerig besig om die Waarheid te ondermyn en hy het sukses daar waar die wil om die Waarheid te ken, nie baie groot is en Ek My daarom ook nie, as Gewer van die Waarheid, beskermend vir hierdie mense kan plaas nie, omdat slegs die wil van die mens beslissend is vir die geestelike goedere wat hy ontvang. Laat julle dus nie deur vrome woorde mislei nie, want My teenstander kan dit ook gebruik waar hy 'n goeie bodem daarvoor sal vind. Nie die Woord self is nie van My nie, maar wel die Gees wat Ek in My Woord geplaas het. Die Woord kan sonder My Gees wel verander word - en so kan dit ook deur My teenstander gebruik word om sy doel te bereik, om julle van die Waarheid te skei. Die Gees is egter 'n deel van My. As julle dus die Gees in die Woord soek, sal My Gees julle ook opheldering gee, wat egter afwyk van die uitleg van die een wat hom net van My Woord bedien, maar nie met My Gees vervul is nie. Nou is dit die tyd van die einde, waarin My teenstander groot verwarring onder die mense aanrig. Daarom, bly oplettend en beproef alles - en as jy dit doen met die bede om My ondersteuning, sal jy insig in die Waarheid kry en die goeie behou. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205