BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 161

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Vervulling van die voorspellings - Katastrofe vooraf (1) 5678 a Die tyd is verby, alles dui op die einde. Maar slegs die mense wat op My afstuur, sal die tekens sien, want hul blik is op die hemel gerig. En dus sal die verligting vir hulle ook van Bo kom en hulle sal nie twyfel dat wat sieners en profete in My opdrag voorspel het, nou in vervulling sal gaan nie. Wat vir hulle as vanselfsprekend voorkom, is heeltemal ongeloofwaardig in die oë van die wêreldse mense, hulle kyk met ander oë as die eersgenoemdes. Hulle sien slegs die wêreld en lewe daarom ook vir die wêreld en haar vreugdes en hulle gees sal steeds meer verduister raak, hoe nader dit na die einde toe gaan. En vir al hierdie mense sal daar eers nog 'n gebeurtenis plaasvind wat hulle gedagtes wel sou kan verander, wat hul agterdog sou kon opwek, as hulle maar 'n bietjie van goeie wil sou gewees het. Aan hulle wil Ek My vooraf nog openbaar, hoewel hulle My dan ook nog nie hoef te herken nie. Hulle moet nog eenmaal dit verloor wat hulle begerig nastreef. Die aardse besittings moet verwoes word en van hul afgeneem word, maar deur 'n Mag wat hulle nie tot verantwoording kan roep nie. Ek wil My deur die elemente van die natuur uiter om hulle te red. Waar nog 'n vonkie geloof in die mens is, is daar ook 'n moontlikheid om hulle te red. Want hulle kan nog op die laaste oomblik hul gedagtes op My rig en 'n oproep om hulp omhoog stuur. En al verloor hy ook sy aardse lewe, sal hierdie roep gehoor word en sy geloof sal beloon word in die Ryk hierna waar hy hulp sal vind. Ek wil net sien dat julle My in gedagtes erken en My hand sal na iedereen uitgesteek word om My nou ook te bewys. Ek maak dit vir julle waarlik maklik om in My te glo, wanneer julle maar net wil probeer om My in Gees en in Waarheid aan te roep. En daarom wend Ek nog 'n laaste poging aan om julle te red, om diegene te red wat nog nie geheel en al prooi geword het van My teenstander nie. Ek sal die aarde laat bewe en alle hoop op aardse redding sal verdwyn. En waar geen hulp meer sigbaar sal wees nie, kan slegs Ek nog redding bring, want by My is niks onmoontlik nie. En wie in die grootste nood sy kinderlike geloof onthou, wie hierdie laaste poging sal onderneem om My aan te roep, hy sal waarlik nie spyt wees nie. Hy sal gered wees vir tyd en ewigheid, want om die aardse lewe te verloor, is slegs 'n genade wanneer die siel nog in die geestelike Ryk hoër kan klim. Die kragte van die natuur word weliswaar nie altyd as uiting van My Mag en Krag gesien nie, maar die doodsangs bring so nou en dan ander gedagtes voort as wat die mens vroeër gehad het en hy kan My in 'n sekonde herken en My daarom ook aanroep om hulp. Maar nooit sal die woord geld dat die mond slegs spreek wanneer die hart nie daarby betrokke is nie. Die tyd is verby, maar eers sal kom wat Ek vir julle aangekondig het en steeds weer sal aankondig: 'n Ongewone natuurgebeurtenis wat julle sal moet laat dink aan die einde wat nie lank daarna sal volg nie. Ek vermaan en waarsku julle voortdurend om ag te slaan op My Woorde en Ek vestig jul aandag op die tekens van die tyd, maar Ek kan julle nie dwing om My Woorde as Waarheid aan te neem nie. Maar prent dit in julle geheue, sodat dit julle laat dink aan die Een Wie vir julle spreek en Wie waarlik net die beste vir julle wil, Wie julle wil red van die afgrond waar julle, wie geheel en al sonder geloof is, op afstuur. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205