BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 162

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Vervulling van die voorspellings - Katastrofe vooraf (2) 5678 b Daar is nog ‘n ernstige aanmaning wat die laaste oordeel sal voorafgaan. 'n Aanduiding van die naby synde einde en daar is as’t ware 'n bewys daarvan, omdat My aankondiging in vervulling sal gaan en julle mense vas en seker die einde sal kan verwag wat nie lank hierna vir hierdie aarde en haar bewoners bestem is nie. Die lot van die mense is ‘n onherroeplike diep afgrond, ongeag of hulle nog vir ‘n kort of baie lang tyd gaan lewe. Want hulle bevind hulself in volle verduisterde geestelike toestand en hulle doen niks uit hulself om dit op te hef nie. Daarom moet Ek hulle wakker skud uit hulle rus. Daar moet iets gebeur wat vir hulle so onbegryplik sal wees, wat hulle sal ontstel en die einde van hul liggaamlike lewe duidelik vir hulle sal maak. Slegs die dood maak die ongelowige mense bang en so hou Ek hulle die dood voor oë, maar slegs met die bedoeling om hulle daartoe te bring dat hulle in die grootste angs sal roep na My, Wie die enigste is wat hulle die lewe kan laat behou wanneer geen aardse redding meer moontlik lyk nie. So ‘n oproep kan nog aan die mens redding bring. So ‘n oproep kan hom weer nader aan My bring, wanneer dit uit die hart opstyg en dan ook sekerlik deur My gehoor sal word. Die mense kan vir hulleself geen voorstelling maak van die gebeure waardeur Ek dit wil bereik sodat hulle weer aan My sal dink nie. Alle elemente sal woes teen mekaar tekere gaan. Dit sal wees asof die hel losgelaat is teen die mens en hieraan sal geen ontsnapping moontlik wees nie, totdat Ek self die elemente gebied en die ure van afgryse en verskrikking beëindig. Vir My is niks onmoontlik nie en die geloof in My Almag, Liefde en Wysheid sal in hierdie bange ure ’n werklike en wonderbaarlike uitwerking hê. Want Myne sal ongedeerd uit die gebeure tevoorskyn kom, terwyl My Genade, My Krag en My Liefde luid geprys sal word. En hulle wat My in hul nood gevind het, sal hulle ook by die lofprysinge aansluit en sal hul medemens hulpvaardig en troostend bystaan in die besef van die krag van die geloof wat hulle nou ook wil oordra op die ander. Ek het hierdie gebeure aangekondig en sal julle mense steeds weer daarop wys. Leer om te glo en roep My as Ek dus vir julle duidelik herkenbaar is. En glo dan ook dat My laaste aankondiging in vervulling sal gaan, dat die einde sal kom en daarmee die laaste oordeel. En benut hierdie laaste uitstel, haal in wat julle versuim het. Laat die laaste dag nie naderkom en julle onvoorbereid aantref nie, want dan sal daar geen redding meer wees vir diegene wat nog nie die weg na My gevind het nie. Dan sal die mense hulleself in die sonde bevind en sal hulle vernietig word, omdat hulle op My vermanings en waarskuwings geen ag slaan nie en dus ook geen erbarming meer kan ondervind wanneer die einde aanbreek nie. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205