BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 165

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Die ware gebed is die brug na God - Jesus Christus 5686 Die brug na My is die gebed. Daar bestaan geen onoorwinlike kloof tussen ons nie, want die gebed sal dit altyd oorbrug, indien dit 'n gebed in Gees en Waarheid is. En die innigheid van die gebed bepaal die lengte van die weg na My. Julle sal direk met My in verbinding kan tree as julle tot My spreek soos wat 'n kind tot die Vader spreek. Want dan is Ek by julle. Dan is alle afstand oorwin. Dan het julle oor die kloof tussen ons heen gevlieg en julle het nader aan My gekom, want Ek gee gehoor aan jul oproep en kom julle tegemoet wanneer Ek die stem van jul hart verneem. Weet julle nou watter kosbare middel julle het om na My te kom, weet julle hoe 'n doeltreffende barmhartigheidsgeskenk die gebed vir julle is? Julle is as gevolg van jul onvolmaaktheid nog op groot afstand van My as jul God en Skepper van ewigheid af, maar Ek verbied julle nie om samespraak met My te hou nie en buig My as Vader na julle oor, wat Sy nog gebrekkige kinders met liefde omvat en rekening hou met hul foute en swakhede. Ek hoor julle wanneer julle tot My spreek in ‘n kinderlike, gelowige gebed. Maar julle sal maar net opreg tot My kan bid wanneer julle in My glo. Elke gebed in Gees en Waarheid stel dus jul geloof in My, in My Liefde, Wysheid en Mag voorop. Maar as julle in My glo, sal elke woord uit jul hart kom. Dan is daar geen vormgebede meer nie. Dan spreek alleen die kind met die Vader en dan bereik hy ook alles wat maar vir sy eie beswil is. Maar sodat julle nou regtig lewend met My kan omgaan, sal julle 'n voorstelling van My moet kan maak - wat julle as Heiland Jesus Christus die moontlikheid daarvoor bied. Stel julle jul Heiland voor in Sy oorgrote liefde, wat julle mense almal insluit en dink aan Sy lyding en Sy sterwe aan die kruis vir julle sondige mense. Dan sal dit ook moontlik wees om Hom eweneens lief te hê, julle aan Hom toe te vertrou en Hom alles te vertel wat julle belas. Julle sal - omdat Hy Self ‘n mens was soos julle - volle begrip van Hom kan verwag vir al jul lyding en nood en julle sal julle kan wend tot Hom, Wie jul Vriend en Broer is, Wie vanuit Sy liefde julle almal wil help, Wie julle tot Hom wil trek in die hemelse Ryk om julle vir ewig geluksalig te maak. Ek het vir julle 'n sigbare God geword in die Heiland Jesus Christus. En as julle Hom jul liefde betoon, skenk julle dus jul liefde aan My, jul God en Vader van ewigheid. Want Hy en Ek is Één en wie Hom sien, sien My - Wie as mens Jesus op aarde gewandel het om julle aller liefde te wen, om My te offer uit liefde vir julle wat in die sonde ongelukkig was en op eindelose afstand van My sou moes weggekwyn het, indien Ek nie 'n brug geslaan het om vir julle die weg na My begaanbaar te maak nie. Julle almal sal die brug kan betree, indien julle jul in innige gebed tot Jesus, jul Heiland en Verlosser wend, as julle Hom liefhet en daarom ook Sy eenvoudige gebooie nakom. Dan sal julle ook Sy liefde mag ervaar. Hy sal julle in gedagte hou, geestelik en liggaamlik. Hy sal julle lei en alle paaie gelykmaak, wat omhoog voer na Hom, na Sy ryk, na die ewige lewe. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205