BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 166

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Teken van die einde: verkoelde liefde 5687 Dit moet vir julle die nabye einde aankondig: Naamlik dat die liefde onder die mense verkoel het, dat daar 'n volledige goddelose toestand sal heers. Want God kan nie wees waar geen liefde is nie, ook al word die woord "God" in die mond geneem. Maar sonder liefde is die wêreld die ryk van die satan, wat besit geneem het van al hierdie mense wat sonder enige liefde is, soos wat hyself is. En hulle sal ook praat en handel soos hy dit wil, want hulle staan onder sy invloed en word op aarde ook deur hom gevorm. Hulle het dan hul beloning. Daar wag vir hulle egter 'n verskriklike lot wanneer hulle hierdie aarde verlaat. Maar ook by die liefdelose mense moet alles gepoog word om 'n verandering van hul wese te bewerkstellig. Ook aan hulle moet die liefde gepredik word - indien nie met woorde nie, dan deur die voorbeeld. Hulle moet insien dat die liefde 'n krag is wat alles kan oorwin wat onoorwinlik blyk te wees. Want die einde is naby en soos wat duidelik gesien kan word dat die geestelike verval deur die liefdeloosheid veroorsaak is, so sal dit andersyds ook duidelik merkbaar wees hoe die Gees van die Liefde alles sal oorwin, hoe sigbaar God diegene sal bystaan wat deur 'n lewe in liefde verbind is aan Hom, Wie waarlik sterker is as Sy teenstander en ook Sy Mag en Krag bewys. Die liefde onder die mense het verkoel en so het die mense ook van God verwyderd geraak. Hulle staan so vêr van Hom af en is sonder krag, maar hef hul geestelike kragteloosheid op met die hulp van die een van benede, wat hulle goed voorsien van krag, omdat hulle hom ter wille is en dus terugkeer na hom van wie hulle hul definitief sou moes losgemaak het in die lewe op aarde, om deur God opgeneem te kan word in Sy Ryk. Wie sonder liefde leef, mors sy lewe. Want hy gaan geestelik dood die ryk hierna binne. Dit is verdienstelik om aan hierdie siele te werk, want die arbeid kan suksesvol wees wanneer dit vergesel word van 'n goeie voorbeeld, wanneer die medemens die vrede en krag kan sien wat deel is van die lewende geloof en die gevolg is van 'n lewe in onbaatsugtige naasteliefde. Die einde is naby en daarom moet daar nog vir elke siel gestry word. Aan elke siel moet die evangelie verkondig word. Maar nie almal wil dit aanneem wanneer dit woordeliks aan hulle verkondig word nie. Maar daar sal aandag geskenk word aan 'n goeie voorbeeld en dit kan eweneens sukses oplewer. Want God sal diegene sigbaar bystaan wat getrou is aan Hom en deur 'n lewe in liefde ook hul liefde aan Hom bewys. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205