BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 167

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

God wil deur die skepping as Liefde herken word 5689 Die bestuurder van die heelal ken geen struikelblokke nie. Alles is aan Hom onderdanig. Alle geskapenes moet hulle aan Sy Wil onderwerp, elke geskape wese, of hulle van geestelike aard is of in die materie gekluister. Slegs Sy wil regeer, ofskoon Hy die mens vryheid van wil verleen, wie egter Sy Mag en Sy Wil nooit in twyfel mag trek nie, want Hy alleen is die Heer oor hemel en aarde, oor die geluksalige wêreld van die geeste en ook oor die ryk van die duisternis. Om hierdie Heer nou te erken sou vir die mense nie moeilik wees nie, want alles wat die mens omring, is 'n bewys van Hom en Sy Wil. Want al is die mens ook vryheid van wil gegee, is hy tog nie in staat om teen die Wil van God te gaan nie. Hy is ook nie in staat om God se Wil te verander om hom te pas nie. Maar hy is ook nie in staat om uit homself, dit wat sy oog sien en hy geestelik gewaar word, tot stand te bring nie. Hy kan God erken en as hy Hom nie erken nie, lieg hy teen homself en deur hierdie leuen gaan hy teen die Gees wat hom geskape het. En hy spreek as’t ware die oordeel van verbanning uit die nabyheid van God oor homself uit, indien hierdie God nie ook die Liefde van die ewigheid sou wees nie. God se Krag en Mag kan nie ontken word nie. En dat Sy Haarself deur die skepping openbaar, is 'n bewys van Sy liefde vir Sy skepsels. Want Hy wil dat hulle Hom kan herken. Hy wil dat hulle in Hom glo en laat Hom aan hulle herkenbaar word deurdat Hy bewyse gee van Sy Mag en Krag. Want Hy verlang na die liefde van Sy skepsele wat Hy slegs kan wen wanneer Hy Hom ook as die God van Liefde openbaar. En Sy skeppings is daarom duidelik herkenbaar as geskep vir Sy skepsele. Die Krag wat Hom nuwe skeppings tot stand sal laat kom is die Liefde. Dus moet die skeppings beantwoord aan 'n doel wat liefde sal laat herken. Sy skeppings moet daartoe dien om geluk en saligheid teweeg te bring of te besorg. Wie hierdie wil van die liefde om vorm te gee wil en kan sien, sal self ontbrand in liefde vir sy Skepper van ewigheid. Want waar 'n bewys van liefde gegee word, daar word ook liefde gewek. Die doel van Sy skepping was nie om Sy Mag en Krag te bewys nie, maar Sy Liefde moes duidelik daarin sigbaar word, Wie Hom aanleiding gegee het tot alle skeppings. Maar voordat die Liefde van 'n Wese ingesien kan word, moet die Wese Self eers erken word. Daar moet geglo kan word dat die Wese 'n Mag is wat nie oortref kan word nie, dat Hy hoogs volmaak is. En dit kan geglo word, omdat hierdie Mag homself deur elke skepping bewys het. Maar net die geloof aan Sy Mag en Krag is nie vir God voldoende nie. Hy wil as Liefde herken word, om welke rede al Sy skeppings ook 'n bewys is van die uitstraling van God se Liefde, deurdat hulle 'n nuttige en voordelige bestemming het, dat hulle dien om diegene wat van God verwyder is, terug te voer. Hierdie laaste doel is egter slegs duidelik vir diegene wat God al as hoogs volmaakte Wese, as Liefde, herken het. Maar elke denkende mens moet die skeppings wat hom omgewe met vrae in sy gemoed bekyk, sodat hy ‘n antwoord kan kry, naamlik dat God Homself deur die skepping openbaar, dat Sy Wil oral op die voorgrond tree, dat geen wese hierdie wil kan bepaal nie; die Mag en Krag dus slegs by Hom lê, maar dat Sy Mag en Krag slegs vorm kry deur Sy Liefde wat oor alles heen straal, Wie hom bekendmaak, omdat Sy wederliefde wil vind, omdat Sy vir ewig maar net gelukkig wil maak. Die Liefde van God kan ewiglik nie ontken word nie, net soos die Almagtige Wil van die Bestuurder van alle wêrelde, waaraan niks weerstand kan bied nie, Wie herken moet word en kan word, wanneer die wil daartoe teenwoordig is. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205