BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 17

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Gevolge van liefdeloosheid in die hiernamaals 5322 Liefdeloosheid het vêrreikende gevolge op aarde sowel as in die hiernamaals, want dit omring die siel met die digste bedekking, sodat geen ligstraal by haar kan binnedring nie, sodat sy ewig in die donker sal bly. Lig is oral, maar waar dit die menslike siel nie kan binnedring nie, daar is duisternis. Die liefde straal lig uit en verlig so die siel van binne. Die omhulsel los op en die lig kan dan van buite af inwerk en die siel insig gee. Op die aarde beteken insig hê, die ken van die ewige Waarheid, van die betekenis en die doel van die aardse lewe en die besef van die voortdurend toenemende liefde tot God. In die ryk hierna egter is die lig alleen aan die siel verseker wat deur die liefde op aarde tot insig gekom het. Die duisternis het vir goed verdwyn en vir die siel is alles duidelik. Vir haar is daar niks onsekers meer nie, niks is onbegryplik en niks onmoontlik nie, want sy het vol van lig en krag geword deur die liefde. Die liefdeloosheid is daarom die ewige ondergang vir die siel, want ‘n siel wat nog in die diepste duisternis smag, is onsalig. Sy het die duisternis ten prooi geval, omdat sy heeltemal sonder liefde is en hierdie toestand ook vir die siele wil berei wat hulle deur haar laat beïnvloed het, wie slegs vol eieliefde is en teenoor die mense slegs liefdeloos handel, omdat Satan hulle daartoe verlei, want hy wil sy eie gevoelens op die mense oordra sodat hulle hom onderdanig word. Die liefdeloosheid is die dood van die siel. Dit vergiftig die denke van die mense, sodat die resultate van die denke leuens en boosaardigheid is, waaruit dade van haat voortkom, waaruit weer die bose sal voortkom. Dit kan ook nie anders nie, want waar liefde heers, daar is God en waar liefdeloosheid en haat te voorskyn kom, daar is Satan. En hy voer so ‘n heerskappy dat hy waarlik te veroordeel is as die grootste vyand van die siele, wat die mense nie alleen op die aarde najaag en hulle vir hom probeer wen nie, maar met hewiger boosaardigheid in die hiernamaals werk en ook daar probeer om op die siele in te werk. Hy probeer hulle tot steeds groter hardvogtigheid aan spoor om hulle steeds dieper na benede in die afgrond in te trek. En omdat liefdeloosheid so ‘n afskrikwekkende uitwerking het in die hiernamaals, kan dit slegs met liefde tegemoet gegaan word. Aan die siele in die hiernamaals moet baie liefde betoon word, wat as ‘n geneesmiddel op die siek siel inwerk, waardeur sy gesond kan word indien die skenking van liefde aan die siele nie verminder word nie. Ook die mees verstokte siel in die duisternis word deur ’n liefdestraal verander, al was sy in die begin onwillig. Maar wat sy eenmaal as ‘n weldaad aanvoel, gee sy nooit meer op nie. Die liefde is die mees doeltreffende wapen teen die teenstander, waarteen hy nie kan standhou nie en dit ontvlug hy. Hy sien liewer van sy slagoffers af voordat hy homself deur die liefdestraal laat aanraak. Daarom, stry teen die liefdeloosheid, weet dat dit tot die verderf lei, terwyl werke in liefde julle die Ligryk bied. Weet dat julle deur die liefde ook aan hulle die lig kan bring wat nog in die duisternis smag as gevolg van hul lewenswandel op aarde, wat arm aan liefde of liefdeloos was. Slegs die liefde kan aan hulle hulp bring en hul kettings losmaak, slegs die liefde kan julle almal salig maak. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205