BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 171

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Wie is waarheid? Waar kan Sy gevind word? 5700 Julle moet oor die Waarheid ingelig word ten einde die doel van julle aardse lewe te kan vervul. Maar wat is Waarheid? En hoe kan julle Waarheid verkry? God is Self die Ewige Waarheid en daarom moet elkeen wat die Waarheid soek, na God gaan en Hom om die Waarheid vra. Daar is geen ander weg as die direkte weg nie, want selfs wanneer Sy aan iemand op ‘n ander manier aangebied word, sal hy dit slegs as Waarheid kan insien as hy tot God sal bid om sy gees te verlig sodat hy korrek kan dink. Daarom moet ‘n persoon eers God erken en in Hom glo. Want die geloof sal slegs in hom lewend wees, sal slegs sy innerlike oortuiging wees, as hy ‘n lewe van liefde lei, want geloof word slegs lewend deur liefde. Liefde is die sleutel tot wysheid, liefde waarborg ‘n korrekte denke wat met die Waarheid ooreenkom, want Liefde, Waarheid en God is één. Julle moet eers die fundamentele Waarheid aanneem, naamlik dat liefde die eerste voorwaarde vir korrekte denke is, dat julle slegs van ‘n verligte gees kan praat wanneer julle die moeite sal doen om ‘n lewe van liefde te leef, wat verstaan moet word as onselfsugtige naasteliefde waardeur julle ook julle liefde tot God uitdruk. Julle moet weet dat waar liefde is, God Self teenwoordig is en waar God is, is daar ook liefde. Julle moet weet dat dit die Wil van God is om julle in die suiwer Waarheid te lei, dat Hy niks van julle wil weerhou nie, dat julle jul toestand van onkunde tot ‘n toestand van insig sal verander en dat Hy altyd bereid is om julle in die Waarheid te lei, maar dat julle eers die voorwaardes moet nakom, indien julle in die Waarheid wil lewe. Julle moet nie aanneem dat julle bevoeg is om die Waarheid net met julle intellek vas te stel nie, want julle intellektuele denke sal in die verkeerde rigting beweeg solank as wat God uitgesluit is, net soos die soeke na Waarheid, die ernstige versoek daarvoor, aanwesig moet wees, wat God as ‘n versoek aan Hom sien, want Hy is die Ewige Waarheid. En ‘n voorvereiste vir hierdie opregte versoek is die feit dat die persoon bereid moet wees om sy vorige kennis in ruil en vir die suiwer Waarheid op te gee, dat hy hom sal oopmaak vir die kennis wat hy toegelaat word om te ontvang, nadat hy sy geloof in God bewys het met ‘n opregte beroep om geestelike verligting, naamlik om die suiwer Waarheid te mag ontvang. God sal die Waarheid aan elkeen skenk wie dit ernstig soek en Hy sal hom terselfdertyd die krag tot insig gee Maar wat is in hierdie konteks te verstaan deur Waarheid? Dit is die Waarheid wat van God af kom, wat nie meetbaar is deur wêreldse metodes nie. Dit gaan oor probleme wat elke denkende persoon besighou, wat hy graag wil oplos en wat onoplosbaar is deur suiwer rasionele middele. Dit is die kennis van die allereerste begin en die uiteindelike doel van alles wat bestaan, die kennis van die betekenis en doel van die skepping, van die betekenis en doel van die aardse lewe. Dit is die kennis van die verhouding tussen die Skepper en Sy lewende wesens en skeppings. Dit is die antwoord op alle vrae wat julle intellektueel nie kan beantwoord nie, of eerder, waarop julle nie die akkuraatheid van julle antwoord kan bewys nie. Julle kan slegs veronderstel en wonder of dit reg of verkeerd is. God gee julle egter die Waarheid, as julle voldoen aan Sy voorwaardes. En hierdie suiwer Waarheid word vir elkeen aangebied en word aan julle oorgelaat om te aanvaar, om julle houding sodanig aan te pas dat julle haar as die Waarheid sal erken, want julle het ‘n vrye wil. Selfs die kosbaarste geestelike inligting kan nie op julle afgedwing word nie, want dit word op so ‘n manier aangebied dat dit aanvaar of verwerp kan word, afhangende van julle houding van geloof en liefde teenoor Hom. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205