BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 172

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

‘Ondersoek die geeste' - valse christusse en profete. 5701 Toets die geeste of hulle uit God is. Wanneer julle geestelike kennis aanvaar, is dit baie belangrik om die oorsprong daarvan krities te ondersoek. Julle moet dit ondersoek, want julle is self verantwoordelik vir jul siel, waarvoor slegs die Waarheid julle kan baat, maar wie se positiewe ontwikkeling bedreig word deur verkeerde opvattinge. Wanneer julle geestelike lering aangebied word, naamlik kennis wat nie aards bewys kan word nie, moet julle dit aan ernstige ondersoek onderwerp. Julle moet weet dat lig en duisternis mekaar beveg, dat die vors van duisternis teen die suiwer Waarheid stry, dat hy enigiets sal probeer om mense in verkeerde denke te lei en ook nie daarvan sal terugdeins om hom as 'n engel voor te doen ten einde mense te mislei nie. Maar julle sal hom kan ontmasker, julle sal kan ondersoek van watter gees die kennis kom. En die kriteria wat julle met ernstige ondersoek in ag moet neem is: Dat die opvattinge wat aangaande Jesus Christus as Seun van God en Verlosser van die wêreld aan julle voorgehou word, Sy leer van liefde behels en dat julle aangespoor sal word om Jesus te volg. Dan mag julle dit absoluut aanvaar en God Self beskou as die Bron van wat aan julle voorgehou is. Julle mag dit dan as Goddelike Waarheid verkondig en verdedig. Julle hoef nie te vrees om deur die gees van duisternis in verkeerde denke geforseer te word nie, want sy sal nooit erken dat Jesus Christus, die wêreld van sonde gered het nie. Valse christusse en valse profete sal opstaan, veral gedurende die laaste dae voor die einde. Hulle sal die Naam van Jesus Christus in die mond neem, maar geen ware verkondigers van Sy Goddelike leer van die liefde wees nie, want hulle sal self nie doen wat hulle die mense leer nie en hul leerstellings sal wêrelds van aard wees. Hulle sal nie as ware Christene herkenbaar wees nie. En die belydenis met die mond is dikwels 'n dekmantel waaronder die vyand van die Waarheid homself verberg. Hy sal nie werklik Jesus se Woorde glo wat Hy op aarde gespreek het, of Sy beloftes nie, want hy sal nie die liefde hê nie, die kenmerk van 'n ware volgeling van Jesus. Gevolglik sal hulle woorde sonder gees wees, dit sal sonder krag wees en dit sal nie as suiwer Goddelike Waarheid beskou kan word nie en sal ook ernstige ondersoek vereis. Maar julle sal so ‘n ondersoek altyd kan uitvoer, wanneer julle, - in opregte begeerte na die Waarheid -, God Self om Sy hulp vra, sodat Hy julle gees kan verlig en julle gedagtes korrek rig en julle leer om altyd tussen Waarheid en dwaling te onderskei en almal wat die Gees van God begeer sal Haar ontvang. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205