BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 176

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Boek der boeke. God se Woord 5710 Die Skrif, wat van My getuig, sal meer as voldoende gewees het om My wil aan die mense te verkondig, dit sal hulle ook gelei het na die lig, na verligting wanneer My Wil nageleef word en hulle sou geluksalig geword het. Maar hierdie skrif, hierdie boek van die Vaders, het sy waarde vir vele mense verloor; dit is nie meer die boek wat My Woord aan hulle oordra nie, want hulle het ongeloof wat die oorsprong van die skrif betref, omdat hulle nie kan glo dat My Gees in My dissipels werksaam was nie en dat hierdie Gees hulle gemotiveer het om neer te skryf wat Ek gedoen en geleer het terwyl Ek op aarde geleef het nie. En daarom beoordeel hulle nie meer hierdie Woord van My soos wat dit beoordeel moet word nie, - naamlik as die boodskap van My Wil, wat van mense die vervulling van die gebooie verlang van liefde teenoor God en hulle naaste. As hulle maar net net hierdie twee gebooie erken het as deur My gegee aan mense en as hulle moeite gedoen het om volgens hierdie twee gebooie op aarde te lewe, dan sou hulle ook baie spoedig geleer het om die akkuraatheid en Waarheid van alle ander leerstellings te begryp wat My dissipels in My opdrag opgeskrywe het vir alle mense. Maar hulle lewe nie in die liefde nie en daarom het hulle ook 'n gebrek aan begrip vir alles wat die Skrifte bevat. En daarom twyfel hulle ook aan die oorsprong, hulle erken My nie as die bron van die Woord wat van My getuig nie. Maar hulle moet egter nogtans deur My Woord onderrig word, hulle moet tog op hoogte wees van My Wil en dus regstreeks gewys op Hom Wie Homself op vele maniere uiter. Hulle moet weet dat dit vir My moontlik is om My Woord te enige tyd na die aarde oor te dra, dat Ek mense te alle tye deur die Gees onderrig, net soos wat Ek My dissipels onderrig het toe Ek nie meer by hulle in die vlees was nie. Hulle behoort te weet dat die uitstorting van My Gees nie 'n unieke gebeurtenis was wat net met My leerlinge gebeur het nie, maar dat Ek keer op keer My Gees in 'n geopende houer sal uitstort, dat Ek mense op dieselfde manier sal onderrig soos wat Ek eens My leerlinge onderrig het en dus My Woord aan hulle sal oordra, wat weer slegs My Wil om in liefde te lewe sal openbaar en as gevolg van hul nakoming van My Wil, die persoon dan in die Waarheid te lei, om aan hom die verband tussen die skepping en sy Skepper te verduidelik, die bestemming en doel van alles wat sigbaar is, dus om omvattende kennis aan hom te verleen wat die helderste lig vir die siel sal aantoon en dit moontlik sal maak om die pad na die ewige lewe te vind. Deur die toestuur van My Woord beoog Ek slegs dat die mens homself tot liefde sal omvorm. Ook leer die Skrif maar net die liefde, dus moet dit ook van My uitgegaan het, Wie die ewige liefde is. Maar aangesien die liefde verkoel het onder die mensdom, is mense nie meer in staat om die dieper waarde van wat geskryf is, te herken nie, hulle is geestelik blind en kan glad nie oordeel nie. Daarom sal hulle weer tegemoet getree moet word deur kragtige verteenwoordigers van My Woord wat, alhoewel hulle nie aan hulle iets nuuts sal bring nie, hulle nogtans in staat sal wees om die oue met oortuiging te verdedig en opnuut te demonstreer dat die liefde die eerste gebod is wat Ek verwag om nagekom te word en dat alle bykomende kennis, naamlik die hoër bewustheid van die waarheid, slegs uit liefde voortvloei. My Woord moet weer intensief verbrei word, want weer sê Ek aan My dissipels wat Ek Self uitgekies het: “Gaan die wêreld in en leer al die volke”. Want die mense moet My evangelie hoor, hulle moet weet dat die Skrif nie verwerp mag word nie, dat hy die Waarheid bevat wat Ek Self deur die Gees aan My dissipels verkondig het. Hulle moet weet dat Ek altyd en vir ewig dieselfde Woord na die aarde sal stuur en dat My Woord sal bly bestaan, ook al vergaan hemel en aarde. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205