BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 177

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Verrassende einde, ook vir die gelowiges 5712 Die uur van die einde sal as ’n verrassing kom vir baie van diegene wat daarvan op hoogte is, omdat hulle dit ook nog ag om vêr weg te wees, want die aardse gewoel toon nog nie enige agteruitgang nie, want die tekens van die einde is nog nie duidelik genoeg nie, selfs al beskou hulle dit as beslis moontlik dat hulle in die eindtyd lewe. En selfs My gelowiges het hulleself nog nie ernstig geskik aan die gedagte dat hulle die einde sal belewe nie, want hulle staan self nog op die grond van die reële werklikheid, want hulle sien hul medemens voortdurend druk besig met aktiwiteite en die geestelike kennis lyk vir hulle byna onwerklik in die lig van wêreldse mense se strewe, in die lig van die aardse vooruitgang en mense se toekomstige hoop en verwagtinge vir die komende tyd. Ook hulle sal onkant gevang word en besef dat die skynbaar onwerklike, werklikheid sal word en dat mense se verwagtinge verlore sal gaan. Die einde sal kom soos 'n dief in die nag, maar kondig homself vooraf aan, dit gooi ‘n skaduwee vooruit, dit sal vooraf in die kleine gebeur het. 'n Natuurkatastrofe van enorme omvang sal homself aankondig en dit sal die laaste aanmaning wees, die laaste aanduiding van die einde. En al twyfel julle mense, of al weier julle om dit te glo, - My plan van ewigheid is beslis en alles in die heelal sal gebeur volgens hierdie plan. Die einde sal skielik kom, want aan My vermanings en waarskuwings, wat werklik voortdurend gestuur word aan die mensdom, sodat hulle nie die einde onvoorbereid sal ervaar nie, word geen ag geslaan nie. En dit is tog die doel van My aankondigings, naamlik dat mense hulself sal instel daarvoor, dat hulle oor die einde sal nadink en begin werk aan die verbetering van hul siele, dat hulle sal lewe volgens hulle kort fisiese lewe wat nogtans kan lei tot die siel se rypheid. Dit is My wil dat al My vermanings en waarskuwings versprei sal word. Ek wil hê mense moet daaroor ingelig word, net soos dit My Wil is dat die dag van Oordeel en die lot van diegene wat My verlaat het, prontuit aan hulle oorgedra sal word, want mense kan hul eie bevryding bewerkstellig. Die einde hoef nie noodwendig die uur van terreur vir hulle aan te dui nie. Hulle kan ook kalm uitsien na die einde, indien hulle voldoen aan wat liefdevol aanbeveel word, indien hulle hulself voorberei, dit wil sê, as hulle nog, tot voor die laaste uur aangebreek het, volgens My Wil op die aarde sal woon. Hoewel hulle inderdaad nie in staat is om hierdie uur uit te stel nie, kan hulle dit nogtans bewustelik afwag, want dit beteken die einde van lyding vir diegene wat My gevind het en sal slegs mense wat My verloën het en dus nie meer daarop geregtig is om die aarde te bewoon nie, op harde wyse affekteer, maar wat ook slegs bedoel is om die siele te help om volwassenheid te bereik. Die einde sal so seker kom as wat die nag die dag volg. Hierdie dag is sedert ewigheid bepaal, maar julle weet nie wanneer dit sal kom nie. Maar julle sal moet glo dat alles wat Ek aangekondig het en voortgaan om deur sieners en profete aan te kondig, waar sal word, naamlik dat hierdie dag naby is vir julle, dat dit julle almal onkant sal vang en dat julle daarom elke dag as die laaste sal moet beskou, ten einde bewustelik te lewe en aan julle verbetering te werk. Dan sal julle nooit weer die einde hoef te vrees nie, maar in volle vertroue uitsien na My koms, Wie die gelowiges onder julle uit die grootste nood sal verlos. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205