BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 180

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Gedagtegolwe is in ooreenstemming met die wil 5717 Daar kom so nou en dan gedagtes by julle op wat hul oorsprong het in die ryk van geeste wat sonder lig is, wat, omdat hulle steeds aardsgesind is, hulle ook in die nabyheid van mense hou en probeer om hulle materialistiese denke op die mense oor te dra. Die mens is voortdurend omgeef deur gedagtegolwe, maar hy neem altyd net die gedagtes in hom op wat met sy wil ooreenkom. En omdat die mens, solank hy op aarde vertoef, hom ook nie geheel en al van die aardse kan losmaak nie, is dit dus begryplik dat die wesens wat nog aardsgesind is, ook sy gedagtes kan binnedring. Alhoewel hulle nie dikwels mense wat geestelik streef, kan binnedring nie, raak die gedagtes hulle wel, maar hulle word nie teruggehou nie en dit maak geen indruk op die persoon nie. Daar is dus geen gevaar wanneer sulke wesens hulle soms op die voorgrond dring om gehoor te word nie, omdat die geestelike wêreld, die wesens van die Koninkryk van lig, alreeds ’n baie groter invloed het en gewilliglik na geluister word en dus keer op keer aardse gedagtes verjaag ten einde hulleself te openbaar. Een ding wat die mens egter nie moet versuim nie, is om homself in oënskou te neem en aardse gedagtes sovêr moontlik af te weer wanneer hy ’n geestelike verbinding tot stand wil bring. En hy moet geestelike gedagtes nie met aardse gedagtes vermeng nie, want hy sal self aanleiding gee vir sekere wesens om tussenbeide te kom, omdat hy homself nie losgemaak het van die wêreld nie, indien hy hom nie in stilte terugtrek en homself geestelik losmaak van alles wat hom omgeef nie. ‘n Mens kan verseker gedagtes weerstaan wat hy nie wil hê nie, hy hoef slegs God kortliks aan te roep om beskerming en hulp en enige benadering deur hierdie aardsgesinde wesens sal verhoed word deur die Ligwesens, wat dan die reg daartoe het om ‘n muur te vorm om die mens wat met hulle kontak wil maak. Dit sal enige misleiding of aardse beïnvloeding onmoontlik maak en die hart oopmaak vir geestelike beïnvloeding, wat altyd sal ooreenkom met die Waarheid. Sodra die mens die samehang ken, - deur die aanstraling van gedagtes van wesens uit beide ryke, sal hy, mits hy ernstig is, op homself let en homself beskerm teen gedagtegolwe wat nie vir hom goed sal wees nie, want die wil van die mens is beslissend in die vraag of hierdie wesens toegang tot hom kan verkry al dan nie, maar sy wil verseker hom ook van die Waarheid sodra hy hom na die ligwesens draai, wat nou die reg het en om, volgens God se opdrag, aan hom lig te verskaf. Om dus geestelike kennis te ontvang met die doel om dit aan die medemens oor te dra, is ’n verantwoordelike opdrag wat slegs toegedien mag word aan mense met ’n ernstige wil wat eenvoudig die suiwer Waarheid wil ontvang en versprei. Hierdie vasbeslotenheid sal altyd toegestaan word en die onwetende wesens word dus toegang belet wanneer ’n persoon homself aan geestelike kragte oorgee om die Waarheid te ontvang. Dan sal hy beskerm wees teen alle dwaling omdat God Self hulle sal seën wie na die Waarheid verlang en dit wil versprei, omdat Sy Seën die suiwerste Waarheid waarborg, dus beskerming teen misleiding, beskerming teen die magte van die duisternis. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205