BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 182

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Die regte soort gebed. Verhouding van 'n kind teenoor die Vader 5720 Julle mense moet glo dat julle enigiets wat julle wil hê, van My kan kry, indien julle net op die regte manier tot My sal bid. En 'n aardse vader sal nie sy kind enigiets ontsê as die kind hom vertrouend vir iets vra nie, 'n aardse vader kan nie sy kind enigiets weier nie, omdat hy die kind met sy hele hart liefhet en ook die kind se liefde wil besit. ‘n Aardse vader is egter 'n persoon met swakhede en tekortkominge in vergelyking met julle Vader in die hemel, Wie se liefde veel dieper is vir Sy kinders, wie se liefde Hy van die begin af begeer. Dit is My kinders se wil wat hulle van My geskei het, wat hulle na My teenstander laat draai het en wie Ek begeer om te hê. En Ek aanvaar dat hierdie wil op My van toepassing is, wanneer 'n persoon My in gebed aanroep, wanneer dit die regte soort gebed is wat die kind se roep na die Vader demonstreer. Dan sal die mens op die pad wees van terugkeer na My, dan sal ek reeds My kind teruggewen het en dan sal My Liefde bereid wees om alles te gee, ten einde ook My kind se liefde te wen, sodat hy nooit ooit weer van My af sal wegdraai nie. Maar mense se gebede is selde wat dit moet wees, hulle mag dalk bid tot hulle God, maar nie tot die Vader nie en hul gebede het geen krag nie, want hulle het ‘n gebrek aan kinderlike vertroue, sowel as die geloof dat Ek hulle gebed sal beantwoord. En is dit nie 'n teken van die regte verhouding tussen 'n kind en sy Vader nie, want hulle is steeds te vêr van My verwyderd, hulle probeer net en is dan selfs meer ongelowig wanneer hulle gebed tevergeefs was. Leer eers om die Vader in My te herken en praat dan met My, dan sal julle vir julself uitvind hoeveel meer effektief julle gebed kan wees. Julle teenspoed is bedoel om julle bewus te maak van die feit dat julle nie in staat is om enigiets uit eie krag te bereik nie en dat, in jul hulpeloosheid, julle moet en in staat is om julle te wend tot die Een wat magtig is, Wie kan en julle ook wil help, omdat Hy julle liefhet. In hierdie bewustheid sal julle julself as Sy kinders voel en dan in nederige en opregte gebed jul teëspoed aan Hom opdra en Hy sal julle help, getrou aan Sy belofte: Vra en vir julle sal gegee word, klop en vir julle sal oopgemaak word. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205