BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 183

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Tekens van die einde 5723 Gee julleself geen valse hoop en verwag geen vooruitgang meer wat volhoubaar sal wees nie. Alles wat julle besit en alles wat julle verwerf het, sal weer van julle ontneem word, want 'n onmeetlike ellende sal oor die mense kom waar hulle hulleself ookal sal bevind - want dit loop na die einde toe. Waar die mense hul blyplek en goedere behou en waar hulle aards skynbaar in sekerheid gaan lewe, daar sal My Arm swaai met 'n tugroede oor die mense - want oral probeer Ek opvoedend op die mense in te werk, na gelang van hul wil en lewenswandel. Niemand sal hom oor sy lewe kan verheug nie, behalwe die weiniges wat die regte insig sal hê, en hulself daardeur verheug oor die einde, wat 'n tydperk sal afsluit, wat 'n nuwe lewe in die paradys sal ontsluit, en daarom mag daar vurig verlang word daarna deur Myne. Maar waar die mensdom in sonde leef, is daar ook 'n vooruitgang te sien, egter van die teenoorgestelde werking, want hierdie aardse vooruitgang is 'n middel van satan om die mense meer en meer volgsaam aan hom te maak. Dit is die koopprys vir hul siele wat weer verlore sal gaan vir ewige lang tye. Wanneer julle mense hierdie wêreldse vooruitgang sal kan herken, weet dan dat die einde nie meer vêr weg is nie. Julle sal dit vasstel waar geen geloof en geen liefde is nie, waar My teenstander openlik sal heers en waar hy sonder beswaar teen die geloof en teen Myne sal optree. Daarom sal daar in die hele wêreld die grootste ellende langs 'n sondige luukse lewe te vinde wees en in die hele wêreld sal liefdeloosheid die oorhand kry en die liefde sal onderdruk word. In die hele wêreld sal die versugting na materie duidelik te siene wees, en hulle wat na die geestelike streef, sal vyandig behandel word. Oral sal vernietiging in klein en groot omvang opgemerk word, oral sal daar 'n ongewone omwenteling waargeneem word, wat óf natuurlik óf menslik veroorsaak is. Alles sal uit sy baan losbreek, en daar sal dinge gebeur waarvoor niemand 'n verklaring kan vind nie. Daar sal duidelik kragte aan die werk wees wat die mense vrees sal aanjaag, omdat hulle magteloos hierteenoor sal voel. Op elke wyse sal daar ingewerk word op die besluitelose, want hulle wat in sonde voortlewe, plaas sulke gebeurtenisse langs hulle neer en sal hulle nie in hul lewenswandel laat steur nie. Hulle sal hoon en lag en sal redevoeringe teen God hou op 'n onbeskryflik skaamtelose manier. En almal wat wêreldsgesind is, sal hiermee instem, want die materie het hulle vas en sal hulle nie meer loslaat nie. Hulle probeer vir hulself besit, lus en aansien af te dwing en hulle deins nie daarvoor terug om hul medemens te verraai en hulle aan die ellende oor te lewer nie. Die wêreld is vol duiwels en kan nie langer bly bestaan nie. Ek ken egter elke siel en EK roep nog vele op voordat die einde kom. Ook die vele skielike sterftes sal vir die mense 'n bange tyd en groot leed beteken, waardeur ook nog sommige sukses behaal kan word. Want uit die geestelike ryk sal die siele nog invloed kan uitoefen op die mense op die aarde, en menige siel sal slaag om die ingesteldheid van die agtergeblewenes te verander en hulle op die geestelike ryk te rig. Dan was ook die leed weer 'n genade wat redding gebring het aan vele siele. Mense sal ag gee op dit alles en sal van die toekoms geen verbetering van hulle aardse toestand verwag nie, want dit sou vir hulle geen goeie teken wees nie, tensy julle al aan My kant staan en die laaste tyd bewustelik beleef. Maar die meeste mense moet EK hard aanspreek om hulle vir die ergste te behoed – naamlik vir die neerstorting in die diepte in - wanneer die einde aangebreek het. AMEN

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205