BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 190

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Hulp vir verdwaaldes op aarde en in die hiernamaals - Voorbidding 5737 Gebruik al jul krag om hulp te bring aan die mense wat in duisternis op aarde rondgaan, sowel as die siele in die hiernamaals wat nog nie verlos is nie en ook julle hulp nodig het om tot die lig te kom. Laat geen uur verbygaan sonder om aan hierdie siele te dink nie. Dit wil sê: Rig julle dagtaak so in, dat julle steeds ook aan hulle soveel tyd sal skenk om 'n stil gebed aan hulle te wy, om hulle te wys op Jesus Christus, of ook opheldering te bring aan die mense op aarde wat julle gehoor skenk. Wees te alle tye arbeider in die wingerd van die Heer. Laat julle vernaamste taak nie buite beskouing nie. Vergeet haar nie gedurende jul aardse werksaamheid nie. Daar word wel baie van julle verlang om die wêreld heeltemal op die agtergrond te plaas, julle gedagtes voortdurend te fokus op die geestelike ryk, terwyl julle nog op aarde leef en ook gedwing is om die stryd met die lewe aan te knoop nie, maar die geloof het dat julle ook die stryd om die bestaan nie so baie sal agterkom nie, dat julle met 'n geruste hart jul aardse sorge aan Hom kan toevertrou, Wie julle in Sy diens geneem het. Glo dit, dat Hy vir sy dienaars en werknemers sorg, as hulle maar ywerig die werk verrig waarvoor hulle hulself vir Hom aangebied het, om die dwalendes op aarde en in die hiernamaals by te staan, sodat hulle die regte weg kan vind. En julle sal steeds die tyd daarvoor moet neem. Julle sal jul arbeidsterrein meer in die geestelike ryk moet plaas as in die aardse wêreld. Julle sal daaraan moet dink dat mense op aarde die werk moet doen, omdat die vrye wil van die mens nie in gevaar gebring mag word nie. Julle mag nie vergeet dat die gebed van die mense op aarde ook vir die siele in die hiernamaals van groot betekenis is en dat ook aan hulle die eerste hulp deur julle gebring moet word, omdat die arbeid van die ligwesens in die geestelike ryk eers dan kan begin, wanneer julle deur jul voorbidding, deur jul onderrig deur middel van gedagtes, die siele soveel krag laat toekom het, dat hulle nou ook gewillig sal wees om die ligwesens aan te hoor. Laat daarom geen dag verbygaan waarin julle nie gewerk het vir die ryk van God nie. En wees ook altyd seker van My seën, want dit gaan om die redding van baie siele uit die duisternis. Dit is die hulp wat in die eindtyd nog verleen moet word aan die siele wat hulself net nie kan losmaak van die duistere mag nie, wie lig nodig het om die weg te vind vanuit die nag van die dood na die lig van die lewe. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205