BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 191

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Geestelike vooruitgang deur middel van selfontkenning 5738 Bereiking van 'n aansienlike vooruitgang in julle geestelike groei vereis ook 'n aansienlike hoeveelheid selfontkenning, 'n sterk wil en vaste geloof. Julle sal skaars vooruitgang maak, indien julle nie gretig daarna sal streef nie, wanneer julle belangeloos optree wanneer julle eintlik moet veg teen jul eie drange, of teen alles wat jul siele se volwassenheid belemmer. Julle moet altyd die doel in gedagte hou, ten einde julle aan te spoor tot aanhoudende stryd en strewe. Julle moet julself nie mislei deur julleself hoër te skat as wat julle volwassenheid van siel dit toelaat nie. Julle moet ernstig krities wees oor julself, want slegs wanneer julle jul foute en swakhede erken, sal julle iets daaraan probeer doen. Dit vereis 'n sterk wil, maar dit sal altyd versterk word deur 'n beroep op Jesus Christus. Om hierdie rede moet julle ook 'n sterk geloof tot jul beskikking hê. Julle kan enigiets met Sy hulp bereik, insluitend groot geestelike vooruitgang en uitstyg bo julself en aanhoudend toeneem in die krag van die liefde, waar julle dan ook alles sal bereik waarna julle streef. Maar julle sal nie 'n enkele stap vorentoe kan neem sonder ‘n stryd, sonder liefdevolle aktiwiteit en sonder gebed nie. Want liefdevolle aktiwiteit en gebed waarborg julle die eenheid met God en is dus alreeds 'n groot opwaartse vooruitgang, want om nader aan God te kom, is die doel wat julle veronderstel is om te bereik, sodat elke geveg daarna makliker sal raak en sal altyd lei tot oorwinning. Wat julle self geensins kan bereik nie, word moontlik gemaak deur liefdevolle aktiwiteit en gebed. En daarom sal julle altyd hierdie twee maniere hê wat dit onmoontlik maak om te misluk, indien julle ernstig is oor die bereiking van geestelike vooruitgang. Julle hoef net die wil bymekaar te kry om in gebed na God te draai en Sy liefde te verwerf deur liefdevolle aktiwiteit. In daardie geval sal julle nie tekort kom nie en dan kan julle seker wees van sukses en slegs die diepte van julle geloof sal bepaal hoe lank dit sal neem om julle doel te bereik. En julle hoef net 'n beroep op Jesus Christus te doen om jul geloof en wil te versterk. Julle het slegs nodig om gebruik te maak van die seëninge van Sy daad van Verlossing, wat alle swakhede sal herstel en ook sukses belowe. Want Hy gee krag aan almal wat Hom aanroep, omdat hulle in Hom glo. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205