BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 193

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Verandering van wil in vryheid - Volmaaktheid 5741 My Wil kan nie die afstand na My toe verklein nie, slegs julle wil kan dit volbring. Want My Wil het julle nie verstoot nie, maar julle het uit vrye wil van My af weggegaan. Julle het My verwerp en sodoende 'n kloof tussen My en julleself geskep, wat julle nou self sal moet oorbrug indien julle weer na My toe wil kom. Ek sal julle weer met ope arms aanneem wanneer julle na die Vaderhuis terugkeer. Maar Ek sal julle nooit teen julle wil na My toe trek nie, omdat Ek minder daaraan geleë het om julle te besit, as in julle liefde vir My, wat dan ook julle wil sal verander, sodat julle vrywillig na My sal terugkeer. 'n Terugkeer na My beteken egter onbeperkte geluksaligheid. En so sal julle vir julself die toestand van geluksaligheid kan en moet verskaf. Dit kan julle nie deur My gegee word, wanneer die voorwaarde van die My toegekeerde wil nie aanwesig is nie. Ek is bereid om julle alles te gee. Ek sal julle waarlik niks weerhou wat julle begeer nie. Maar dit is vir My onmoontlik om julle wil onvry te maak, omdat Ek dan in stryd met My wet van die ewige ordening sou moet optree. Want My skepsels is geskape na My ewebeeld. Dit was wesens wat die vrye wil in hulleself moes hê, omdat hulle volmaak uit My voortgekom het. En wat volmaak uit My ontstaan het, kan wel uit eie wil onvolmaak word, maar nie deur My Wil nie. Dus kan hy self sy wil van My afkeer, maar Ek kan nie die vrye wil onvry maak en daardeur My skepsel die bewys van sy Goddelike oorsprong ontneem nie. Want Ek is volmaak en handel daarom nie teen My ordening van ewigheid in nie. Daarom kan Ek die mense nie verhinder om te sondig en 'n verkeerde lewenswandel te lei nie. Ek kan hulle nie dwing om in My te glo nie en nog minder kan ek hulle dwing om My lief te hê, dus weer na My terug te keer. Ek kan slegs alles doen wat hulle wil sou kon verander, egter nie moet verander, aangesien daar andersins waarlik geen wese meer sou bestaan wat vêr van My verwyder is nie, maar ook geen vry, geluksalige wese wat volmaak sou kon gewees het nie. Die vrye wil is die oerwet van ewigheid en is van oorsprong ook wetlik in elke wese wat deur My geskape is. En dit moet vir julle mense die verklaring wees vir die toestande op die aarde, wat vir julle gebrekkig voorkom en wat slegs deur die vrye wil van die mens self verander kan word. Wat My Mag kan volbring, het My Liefde al gedoen. Maar waar die vryheid van julle wil gehandhaaf moet word, daar sal net julle self nog maar werksaam kan word. En My Liefde sal aan julle alle ondersteuning verleen, omdat Ek Self immers wil hê dat julle na My sal terugkeer. En al gaan daar ewighede verby alvorens julle weer in vrye wil op My sal afstuur, dan sal Ek julle tog nooit onder dwang teruglei nie, omdat Ek wil hê dat julle weer jul toestand van volmaaktheid bereik, omdat Ek wil hê dat julle julself as My kinders vrywillig in liefde aan My sal onderwerp. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205