BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 196

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Die houding van die verstandsmense teenoor die gawes van die Gees 5745 Daar sal steeds mense wees wat moeilik vir My en My leer te wen sal wees, omdat hulle hulself te veel op hul verstand beroep, maar hul hart weinig laat spreek wat MY eerder sal herken as die verstand. Want deur die verstand probeer My teenstander om homself te laat hoor, terwyl die hart My sal verneem. EK is ook wel te herken met die verstand, maar altyd eers dan as die hart My alreeds herken het. Van geestesgawes weet 'n verstandsmens niks, naamlik vermoëns wat die mens in homself kan ontwikkel, wat egter nie gegrond kan word op ons organiese natuur nie. 'n Verstandsmens bewandel 'n ander weg as 'n mens wie se gees ontwaak het en omdat beide verskillende weë gaan, is hul doelstellings ook anders, - die een doel ligvol, die ander duister en onheilspellend. Wanneer mense die Waarheid soek deur middel van hul verstand, trek hulle self grense, omdat hul verstand begrens is, terwyl die gees oor alle grense kan vlieg en alle gebiede vir hom ontsluit is. En so kan 'n mens nooit iemand wetend noem wat alleenlik louter verstandelik navorsing doen, maar sy gees nog nie gewek het nie. En omdat hy kennis, wat deur die werking van die gees verwerf is, nie herken nie, is dit ’n bewys van die onvolmaaktheid van sy verstandelike kennis. Maar EK duld hom en sy geestelike swakheid tog, omdat hy dan eers onderrig kan word, wanneer hy kan insien dat die geestelike kennis tog vir hom afgesluit bly, as hy besef hoe min hy met sy verstandelike kennis kan bereik, wat hom uiteindelik tog onbevredig sal laat omdat hy dit nie kan vergroot nie, al dink hy nog hoe ywerig daaroor na. Want die kennis moet vir hom gestuur word, nie deur mense nie, maar deur My - Sy God. Hy moet My daarom vra, dan eers sal hy kan toeneem in kennis, in lig. Dan eers neem hy Wysheid in ontvangs en nie net wêreldse kennis wat ontoereikend is nie. Hy moet leeg word om gevul te kan word, hy moet homself vrymaak van wêreldse kennis om geestelike kennis in ontvangs te kan neem, hy moet die lig soek om haar te kan vind. Dan eers sal My leer aan hom bewys vanwaar dit kom, dan eers sal hy strewe na My Ryk en dan eers sal My Gees kan werk en aan hom kennis oordra wat deur die hart en verstand aangeneem sal word, omdat dit van My uitgegaan het. AMEN

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205