BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 197

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

God se Woord word as ‘n stroom van krag ervaar deur die siele in die hiernamaals 5745 Deur kontak met die geestelike koninkryk word 'n aanhoudende vloei van krag in beweging gebring en die vloei van krag is effektief waar ookal dieselfde opwaartse strewe opsigtelik is; maar die effek van die krag is ook herkenbaar waar die mens is nie bewustelik strewe nie, maar ook nie enige weerstand bied nie, want hy begin om homself oop te maak, hy neem kennis en neem alles waar wat verband kan hou met die geestelike koninkryk ten einde sy eie mening te vorm. Julle, My dienaars op aarde, moet glo dat julle nie onopgemerk vy jul medemens verbygaan nie, glo dat julle optrede en werk aandag kry en dat dit reeds die effek is van die vrystelling van krag wat deur julle gegenereer is, - behalwe dat hierdie effek, wat 'n geestelike oorsaak het, slegs geestelik waargeneem kan word. Dit sal in jul medemens se gedagtes tot uitdrukking kom, wat nie vir julle voor die hand liggend sal wees nie, maar wat ‘n innerlike verandering in 'n persoon kan veroorsaak. En as mense op aarde nie voordeel sal trek uit die vloei van krag nie, dan sal die siele in die hiernamaals wel, aangesien geen gedagte vir hulle weggesteek word wanneer hulle van julle, wie die pad in ooreenstemming met My volg, wil leer nie. Elke instroming van krag deur gebed of liefdevolle optrede, deur die oordra van My Woord op aarde of deur die Woord hardop te lees, is sigbaar vir hierdie siele as 'n straal van lig en sal deur hulle as 'n seën ervaar word, indien hulle bereid sal wees om haar te aanvaar. En daarom sal julle altyd omring wees deur siele wat krag uit julle wil put. Inderdaad sal julle medemens ook in staat wees om 'n oorvloed van krag uit julle te put, indien hulle na julle sal luister en sal deelneem aan My Woord se genade van krag, maar hul wil is nog nie heeltemal geïnteresseerd in die verkryging van geestelike rykdom nie, want hulle gee nog te veel aandag aan die wêreld; terwyl dit wat julle die siele in die hiernamaals aanbied, deur hulle as krag ervaar sal word, as salige verligting, aangesien die vloei van krag wat aan hulle oorgedra word deur die wesens van die lig, slegs as krag erken sal word wanneer hulle hul eerste bewuswording sal ervaar, wanneer hulle, as gevolg van julle hulp, die hek vanuit die koninkryk van duisternis of skemer na die lig gevind het. Hulle is nog te naby aan die aarde en kan dus makliker vanaf die aarde opgevoed word as deur die wesens van lig. Hierdie wesens van lig is reeds agter hulle as helpers en maak dit maklik vir hulle om te verstaan wat vir hulle aangebied word deur julle. Maar hulle is te alle tye binne die siklus van My Goddelike krag, hulle word altyd beïnvloed deur die krag van My Liefde en voel die uitwerking. Ek is net nie in staat om hulle direk te beïnvloed solank hulle My nog opponeer nie, solank hulle nog in die gebied van duisternis is, vanwaar julle hulle egter kan vrymaak deur liefdevolle onderrig, deur voorbidding en geestelike invloed. Alle vriendelike gedagtes het die effek van krag, op die aarde sowel as in die geestelike ryk. En daarom moet julle net aan jul medemens goeie gedagtes stuur en julle sal hulle ook die krag gee wat hulle kan help om hul houding te verander, want alle goeie gedagtes, bedoelings en aksies het 'n verlossende uitwerking, want dit is krag wat nooit oneffektief sal bly nie. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205