BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 198

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Die geloof in die opdrag van Jesus Christus - die regte onderrig 5747 Wat julle mense tot heil moet strek, stuur Ek aan julle. In die stryd om stand te hou in julle wilsproef op aarde, dreig julle om te misluk, omdat julle nie die korrekte hulpbronne gebruik nie, omdat julle nog 'n swak wil het en nie die weg na Jesus Christus wil gaan nie, wat die versterking van jul wil sal verseker. Die geloof in Jesus Christus en Sy verlossingswerk is die enigste en sekerste middel om julle wilsproef te deurstaan. Maar by die mensdom ontbreek juis hierdie geloof en daarom moet die geloof eerstens weer in die mens opstaan, omdat die bereiking van die doel eenvoudig sonder Hom onmoontlik is. Daarom moet die kennis van Jesus Christus, van sy menswording, van sy werk van verlossing, eers weer in die mense lewendig word. Hulle moet korrek onderrig word, welke taak die mens Jesus gehad het om op aarde te vervul, waarom hierdie taak nodig was en waarom die siel van die mens Jesus aangebied het om hierdie verlossingswerk te volbring. Die mense moet in waarheid bekendgemaak word met die Goddelike Verlosser, sodat die geloof kan ontstaan en lewend word, omdat die bereiking van die doel op aarde dan seker sal wees. Om die mense korrek te onderrig oor die probleem van die menswording van God in Jesus Christus, is dit ook nodig om hul verder uitsluitsel te gee oor die skepping en die doel daarvan. Oor die oorsprong van die skepsels en die rede van die hele skeppingswerk. Die mens moet kan verstaan waaruit die taak van Jesus Christus bestaan, sodat hy nou ook 'n sinvolle en doelmatige lewe op aarde sal lei en - omdat hy self daarvoor te swak is - 'n beroep kan doen op die hulp van Jesus Christus. Die mens moet Waarheidsgetrou onderrig word, sodat hy sy lewe op aarde korrek sal gebruik, sodat dit nie tevergeefs en sonder resultaat geleef sal word nie, sonder om tot geestelike voleinding te kom, wat die mens wel kan bereik indien hy hom van die korrekte middele bedien. Wat eens as My Woord deur Jesus Christus aan die mense geleer was, is vir baie mense net 'n dooie woord wat hulle as gevolg van hul opvoeding wel in hul geheue gegraveer het, maar wat nog nie tot uitwerking kon kom nie, omdat dit nie tot hul harte deurgedring het nie. Die mensdom maak geen gebruik van hierdie Woord nie. Hulle neem aanstoot aan misvormde leringe en dink dat hulle die reg het om alles af te wys. Hulle laat My Woord nie lewend word deur die Gees nie. En Ek probeer steeds weer om aan My Woord sodanige lewendige vorm te gee, dat hulle self die lewe sal voel. Dat daar in hulle 'n begeerte sal ontwaak om voortdurend deur My aangespreek te word. En Ek kan dit slegs op sodanige wyse doen, sodat elke mens gebied word wat hom sal aanspreek. Want Ek wil ook die mense wen wat geen kontak meer met My het nie, wat niks wil glo wat tot dusvêr aan hulle as kerklike kennis bekendgestel is nie, wie hulself graag wil losmaak van alles en wie nou weer deur My gevang moet word, wie Ek in liefde agtervolg om hulle tog weer oor te haal om My aan te hoor en hul standpunt teenoor My Woord te bepaal. En hiervoor het Ek toegewyde dienaars nodig, wat nou in My opdrag werksaam is volgens My Wil, wie luister wanneer Ek spreek, daaraan vashou en dit verder lei. Ek het mense nodig wat hulle sal laat lei deur hul gevoel, waardeur Ek Self tot hulle sal spreek. Ek het mense nodig wat My geen weerstand bied nie, wie Ek so kan onderrig dat hulle met die kennis wat hulle ontvang het, kan werk en dit ook sal doen vanuit die erkenning van die belang van hul taak, naamlik om My evangelie vir die mense te bring as lewende Woord, soos wat dit van My afkomstig is. Slegs hierdie lewende Woord kan weer tot lewe wek. Jesus Christus moet met alle ywer bekendgemaak word, omdat die mensdom in gevaar is om onverlos te bly, omdat hulle Hom nie meer wil erken nie en tog moet erken, om die opdrag van hul lewe op aarde te verwesenlik. En dit moet vir die twyfelaars weer die bewys wees dat dit Ek Self is wat Hom uiter, dat Jesus Christus deur My Woord bekend word en dat almal wat lewend wil word, Hom sal erken. En wie ernstig in die Waarheid wil lewe, sal die bewys vind dat Ek self te herken is as Gewer van die leer wat Jesus Christus en Sy werk van verlossing bo alles stel en die mense tot heil wil lei, wat slegs in Jesus Christus gevind kan word. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205