BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 200

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Vrye wil - God se wil - Goddelike orde 5751 Ek kan julle mense nie dwing om My te respekteer en aktief te wees volgens My wil nie, Ek kan julle slegs keer op keer inlig oor die feit dat slegs die nakoming van My Wil 'n lewe in goddelike orde sal aandui en dat aksies tot die teendeel ellende vir julle tot gevolg sal hê. En Ek laat werklik nie na om jul aandag te vestig op die gevolge van 'n verkeerd geneigde wil nie. Julle is wesens met intellek en ‘n vrye wil, alhoewel julle wil egter verkeerdelik gerig sal bly solank as wat julle nie korrek gebruikmaak van julle verstand nie. Ek dwing nie die wil nie, maar Ek probeer herhaaldelik om die verstand te stimuleer om My Wil te oordink, wat ek aan mense geopenbaar het, want as Ek van julle verwag om My Wil te betree, moet Ek ook My wil aan julle bekendmaak. En niemand kan regtig beweer dat hierdie Wil van My onbekend is aan hom nie, want dit was ook in sy hart geplaas. Die mens kan My wil in homself voel, omdat dit hom inspireer om te doen wat reg is en hom waarsku teen bose gedagtes, bedoelings en aksies. Maar Ek stuur ook My boodskappers na mense, wat My Evangelie aan hulle sal bring, wat My Wil sal verkondig, wat slegs daaruit bestaan om God bo alles lief te hê en jou naaste soos jouself, wat dus beteken dat 'n lewe van liefde altyd 'n lewe in die goddelike orde en die vervulling van My Wil sal wees. Maar hoe minder mense geestelik probeer om My Wil aan te neem, hoe minder gee hulle aandag aan die innerlike stem, hoe nodiger word dit om My Wil, My Woord, My Evangelie, aan hulle te verkondig, om My leer van die liefde aan hulle te bring, want hulle bestaan in 'n verharde of verlamde toestand, veroorsaak deur die invloed van die aardse wêreld. En uit hierdie toestand moet hulle liefdevol gewek word, moet hulle ingelig word oor die groot gevaar wat so 'n toestand vir hulle siele aandui, hulle moet weer na die Goddelike Orde gelei word, wat nog bereik kan word wanneer 'n persoon, wat self binne die Goddelike orde beweeg, liefdevol omsien na sy medemens, indien hy 'n poging aanwend om My Wil bekend te maak en My Woord toeganklik te maak vir hulle. Mense moet nie net uit hul doodse slaap wakker geskud word nie, maar die pad na die lewe moet in liefde aan hulle getoon word. Want mense is blind en vind dit nie meer self nie. En slegs diegene wat weerstaan, wat hulle nie wil laat lei nie, moet voortgaan op hul eie weë, want hulle het ‘n vrye wil en moet hulself eendag ook daarvoor regverdig. Maar solank as wat 'n mens se mond in staat is om te praat, moet hy met liefde predik en dus, as My verteenwoordiger, My leer van die liefde verkondig en die mense sal nie in staat wees om te sê dat hulle geen kennis gehad het van My Wil nie. Ek verwag nie die vervulling van My Wil, sonder om mense daarvan in te lig nie en solank as wat die Aarde sal bestaan, sal Ek My boodskappers die wêreld instuur om My Woord te versprei. Want hierdie Woord van My dwing nie die mens se wil nie, maar kan dit in die regte rigting draai en die persoon beskerm teen van die nag van dood. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205