BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 201

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Luister na die gesproke Woorde van God 5753 Julle moet na My luister en Ek sal steeds so tot julle spreek, sodat julle ook My Liefde vir julle sal kan herken. Alles kan en sal om julle heen verander, maar My Liefde vir julle verander nooit. Sy volg julle, of julle vêr weg of naby is en probeer op julle inwerk, dit wil sê, Sy probeer wederliefde in julle op te wek, wat dan die uiteindelike terugkeer na My sal beteken. En as Ek julle kan aanspreek, as julle My aanhoor, dan open julle die deur van julle harte vir My en dan kan My Liefde met alle krag werk. Dan kan Ek ‘n vuur in julle ontsteek wat nie gedoof kan word nie, omdat My Liefde so sterk is dat Sy alle weerstand in Haar gloed verteer, dat Sy die hele mens in besit neem en sy siel volledig verander, dat Sy die mens omvorm tot liefde. Ek soek steeds ’n verbinding met julle en daarom spreek Ek julle aan. As julle My nou gewillig aanhoor, dan bring julle ook die verbinding met My tot stand en dan kan Ek die dode weer tot lewe wek. Ek kan julle, wat nog dood is solank julle vêr van My is, die regte lewe gee. My aanspreking moet die doodse toestand verander, want My aanspreking is ‘n liefdestraal wat julle tot lewe moet wek. As julle My die moontlikheid sal bied om My Liefdestraal in julle harte te laat neerdaal, as julle dit moontlik maak deur gewillig na My Woord te luister, dan sal julle ook die effek baie gou in julleself bemerk. Julle sal bewus word dat julle nie meer alleen is nie. Julle sal dan na regte die teenwoordigheid van My Wese bemerk wat julle gelukkig wil maak en julle sal julleself sonder teenstand aan My oorgee, want dit is die uitwerking van My Liefdestraal, naamlik dat die weerstand in julle sal verminder, indien Ek die moontlikheid kan hê om tot julle te spreek en wanneer julle na My Woorde sal luister. En julle sal altyd na My Woorde luister, indien julle julself ‘n kort tydjie in stilte sal begeef, indien julle in julself sal keer, in gebed of stille nadenke oor julleself. Dan sal julle My die geleentheid gee om tot julle te spreek, ofskoon julle aanvanklik nie My Stem herken het nie, maar geglo het dat dit julle eie gedagtes was. Ek meng My steeds in julle gedagtes in, omdat My Liefde altyd op julle gerig is en julle wil omvat wanneer julle stil word en julle blik na binne rig. Dan luister julle en dan kan Ek tot julle spreek. En hoe bewuster julle die afkeer van die wêreld beoefen, des te meer bereidwillig open julle vir My die deur van julle harte en des te duideliker sal julle My Stem kan verneem, wat julle antwoord sal gee op julle vrae en julle so sal onderrig dat die liefde in julle tot My sal ontvlam, omdat julle My dan as ‘n God van Liefde sal herken sodra julle My aanhoor, sodra julle julself na binne gekeer het en julle gedagtes na My sal wend. Ek wil steeds met julle spreek, maar julle luister selde na My. As julle egter die eensaamheid sal opsoek, terwyl julle jul gedagtes na binne sal keer, sal julle ook My aanspreking verneem, ofskoon julle dit tog nie dikwels as ‘n uiting van My Liefde sal herken nie, omdat die verstand nog nie begryp wat die siel alreeds gevoel of begryp het nie. Maar steeds meer en meer sal My aanspreking tot ‘n onmeetlike seën vir julle word en elkeen sal homself in kennis kan stel dat die Vader met Sy kind praat, indien die kind die Vader wil aanhoor. En julle almal kan hierdie verbinding met My tot stand bring. Julle almal hoef maar net te luister om My te hoor. Ek wil julle slegs aanspoor om julle geestelik op te skerp, om julle te oefen om te luister wanneer julle geestelik aangespreek word, deurdat julle julself dikwels in stilte moet terugtrek en dan na My teenwoordigheid moet verlang. Dan sal Ek by julle wees en met julle praat, dan kom Ek Self in die Woord na julle toe en dan sal julle weet dat Ek julle liefhet en ook julle liefde wil wen. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205