BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 203

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Die regte gebed – ‘n kinderlike verhouding 5759 Wie ookal na My roep, sal Ek hoor. My oor luister na elke geluid, na elke asemteug van My kinders en Ek buig My na hulle oor, nog voor hulle 'n woord uitgespreek het, omdat Ek My kinders liefhet. My Liefde oorbrug elke afstand en daar is geen skeiding tussen 'n innig smekende kind en My nie, want sy roep bereik My en laat My na hom toe kom, omdat Ek steeds bereid is om te help en omdat Ek elke verbinding wat die mensekind met sy Vader van ewigheid tot stand wil bring, sal seën. Ek let op elke roep wat uit die hart na My omhoog styg. Maar op woorde wat slegs deur die mond uitgespreek word, let Ek nie op nie. Maar daar word baie gebede uitgespreek wat My oor nie kan bereik nie, omdat dit slegs gebede van die lippe is. 'n Enkele gedagte kan en sal by My meer bereik as lang gebede waaraan die innigheid ontbreek, omdat die kind nie met die Vader praat nie, omdat die mens maar net dink aan 'n God wat vêr van hom af staan en Hom probeer oorhaal om leë woorde aan te neem en begeertes te vervul, omdat die mens self nie magtig genoeg voel om die lewe alleen aan te pak en hulp nodig het nie. Maar hy gaan nie die goeie weg nie. Hy eis, terwyl hy moet vra. Maar 'n versoek stel die gelowige vertroue van 'n kind tot die Vader voorop. Die mens moet self voel soos 'n kind van Hom, Wie hom geskape het en hy moet homself daarom ook deemoedig en gelowig aan die Vader toevertrou. En dit vra innige woorde tot die Vader, wat nie uitgespreek hoef te word nie, maar sal die gedagtes van die kind heeltemal in beslag moet neem. Maar meestal het die gebede vormgebede geword. Die mond spreek dit uit, terwyl die gedagtes iewers anders vertoef. En as hulle ook by die woorde self is, ontbreek die drang van die hart, wat op die Vader toesnel, daarby. Die innige oorgawe aan My ontbreek by hom wat na My roep, wat My wil dwing om Myself na My kind oor te buig en sy vraag te verhoor. 'n Innige gebed maak My bly, want dan hierdie mens het Ek tog al vir My gewen, omdat sy wil na My uitgaan, omdat hy My erken as sy Vader van ewigheid en omdat hy aanspraak maak op My genade en krag, wat hom sal help om opwaarts te gaan, om volmaak te word. 'n Innige gebed oorbrug elke kloof. 'n Mens wat korrek bid, stuur bewustelik op My af en hy sal ook sekerlik sy doel bereik. Ek is by hom aanwesig en hy sal My aanwesigheid bemerk en nie meer net deur die aardse lewe gaan nie. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205