BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 204

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Ongevoelig vir die innerlike stem deur die weerstaan van die Gees 5760 Julle mag nie die Gees in julle weerstaan wanneer hy homself wil uiter nie. En hy wil homself uiter wanneer julle innerlik aangespoor word tot geestelike denke, sodra julle gedagtes weer betrokke raak met wat nie julle liggaam nie, maar julle siel betref. Sodra julle moet dink aan die dood, aan `n voortlewe na die dood, aan God, aan 'n verantwoording voor Hom, aan julle eie onvolmaaktheid, aan foute en swakhede wat julle self as sodanig opneem en wat julle innerlik ontevrede en angstig maak. Dit is alles uitinge van die Gees in julle, wat hom graag verstaanbaar wil maak, wat julle opmerksaamheid vra teenoor al hierdie sake wat alleen belangrik is vir die ewigheid. Dit is alles gedagtes wat nie met die aardse wêreld te doen het nie. Inteendeel, dit maak julle attent op die geestelike ryk. En op sulke gedagtes moet ag geslaan word, want hulle duik nie sonder rede in die mens op nie. Dit is stille aanmanings en waarskuwings. Dit is die innerlike stem – wat nie vir die mens as ‘n stem herkenbaar is nie - wat aan hom dieselfde sê, naamlik dat die mens hom moet besin en nie onverskillig moet voortlewe nie, dat hy nie net 'n aardse lewe moet lei nie, omdat hy daardeur sy siel ongekende skade kan aandoen. Die vermaner in die mens swyg nie, maar word heel dikwels nie gehoor nie. Want die stem van buite is harder en oorheers die innerlike stem, wanneer die denke van die mens te veel op die wêreld gerig is. Dan word hy ongevoelig vir die fyn stem wat in hom weerklink. Hy maak sy oë en ore alleen nog vir die wêreld oop. En dan beland hy in groot gevaar, deurdat hy die vermoë om die stem te hoor heeltemal verloor, deurdat hy alle geloof verloor en nie meer in staat is om geestelik te dink nie. Elke mens, ook die wêreldse mens wat midde-in die lewe staan, het stille oomblikke waarin hy hom kan besin indien hy dit wil. Elke mens raak soms betrokke by samesprekings wat geestelike probleme aanroer. In elke mens probeer die gees, wat 'n deeltjie van God is, homself uit te druk. Want God raak alle mense ewe veel aan. En dan steeds weer, omdat Hy hulle graag van die blote aardse wil afbring en na die geestelike wil rig. Maar wie die Gees in hom weerstaan, wie alle gedagtes wat op hom indruk maak, eenkant toe druk, wie homself afsluit vir alle lering van binne af, wie die Gees verhinder om in homself werksaam te wees, doen dit tot sy eie nadeel, want hy sal alle kontak met die Goddelike verloor. Hy sal self alle brûe afbreek. Hy sal op aarde bly en die geestelike sfere nooit kan betree nie, selfs nie wanneer sy aardse lewe beëindig is nie. Want sy siel is so materieel ingestel, dat sy die aardse atmosfeer nie sal kan verlaat nie. Sy het verhard, net soos die materie wat in die lewe op aarde haar denke en strewe oorheers het. En vir hierdie siel is die weg oneindig vêr, alvorens sy in die sfeer van die geestelike sal kan kom. Want dit is baie moeiliker om te gaan as op aarde. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205