BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 21

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Aardse kennis in die hiernamaals 5331 Alle aards verworwe kennis sal vir julle mense nutteloos wees, want dit sal net voldoende wees so lank as wat julle op aarde lewe. Wanneer julle die ryk van die hiernamaals betree, sal julle al die herinnering daaraan verloor as julle nie geestelik 'n graad van volwassenheid verkry het wat julle geskik maak vir die ryk van lig, waar julle helder en duidelik alles sal weet en ook in staat sal wees om gebruik te maak van die aardse kennis wat julle behou het. Maar vir ’n gestorwe ongelowige siel lyk dit maar sleg, want hoe meer aardse kennis sy besit het, hoe meer bewus sal sy word van haar ellendige toestand wat nou ’n algehele gebrek aan alle kennis is, sodat sy min of niks kan onthou nie en nie in staat sal wees om op enige manier te onderskei nie. Dit ontbreek ook dikwels sulke siele aan die herinnering van hul lewensomstandighede op aarde en sy herwin slegs weer haar geheue indien sy 'n poging aanwend om opwaarts te verbeter, naamlik om die lig te bereik. So 'n siel sal dan ook uiters dankbaar wees vir alle verheldering en sodoende haar toestand besef, haar versuim op die aarde en dikwels ook haar skuld. Julle is herhaaldelik ingelig oor die feit dat julle jul eie lotsbestemming op aarde skep vir die ewigheid, dat julle versigtig moet wees vir die strewe na aardse rykdom, roem, eer en oormatige aardse kennis, want dit alles is verganklik. Aardse kennis sal julle nie teen geestelike duisternis beskerm nie, inteendeel, aardse kennis kan grootliks bydra tot die verduistering van julle gees en dit moet altyd vir julle 'n waarskuwing wees, want dit sal moeilik wees vir `n siel om geestelike kennis te ontvang, wie voorheen nooit ontvanklik was vir dit wat die geestelike Koninkryk haar wou bied nie, omdat sy haar deur aardse wetenskap onbevoeg gemaak het. Tog kan 'n siel wat in besit is van geestelike en aardse lig, baie effektief daarmee werk in die geestelike ryk, want sy sal ook in staat wees om mense op aarde te help met raad in hulle aardse probleme en kan gebruik maak van haar aardse kennis waar nodig. Die siele van die duisternis word ook dikwels beïnvloed deur magte van onder om hulself uit te druk om na vore te kom met hul skynbare kennis, alhoewel dit in daardie geval nie die siel self is nie, maar die duister magte wat hulle uitdruk deur die siel en doelbewus probeer om dwaling te versprei onder die mense om hul denke ten gunste van die duister krag te verwar. Dit is die rede waarom verbindings van die aarde na die geestelike ryk skadelik is, indien die geestelike voorwaardes nie aanwesig is nie, sodat geestelik strewende mense hulle bewustelik met die wêreld van lig kan verbind wanneer hulle onderrig wil word en deur gebed vir beskerming teen dwaling en bose wesens die duister magte geen geleentheid bied om hulself uit te druk nie. Slegs wesens wat self verlig is, is in staat om die lig te versprei en hierdie wesens moet bewustelik aangeroep word en hulle sal graag hul kennis uitdeel en dit gee aan daardie mense wat geestelike goedere wil ontvang, omdat slegs dit waardevol en onverganklik is, omdat dit al is wat die siel met haar kan saamneem na die geestelike ryk. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205