BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 211

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Knegte van Satan 5775 Hoe onmeetlik diep het die mense nie gesink vir wie die lewe van die medemens nie meer gewyd is nie, die wat hulle onbarmhartig as regters oor hul broeders en susters aanstel en na willekeur oordeel, hulle van hul vryheid beroof en hul skade toebring aan liggaam en siel. Hulle is gewillige knegte van Satan, duiwels van hom, totaal sonder enige liefde, onregverdig in denke en handeling. Hulle het waarlik in duiwels geworde mense verander, wat geen barmhartigheid meer verdien nie en wat daarom onskadelik gemaak moet word wanneer die tyd aangebreek het. Die teenstander van God bedien homself met hulle en hulle voer gewilliglik uit waartoe hy hulle aandryf. Daar is geen liefde meer onder die mense nie en nog veel minder regverdigheid, elkeen soek slegs eie voordeel en dwing dit ten koste van die medemens van hulle af. En daar is geen uitsonderings meer nie, want die hele mensdom beweeg in hierdie rigting, hoewel steeds nie duidelik sigbaar nie, maar in hul gedagtes sondig ewe-eens baie mense, wat nie verafsku of veroordeel wat duidelik die werksaamheid van die Satan is nie. Die wêreld het gewoond geraak aan skanddade wat ten hemele skrei. Hulle duld dit in plaas van om daarteen op te staan, hulle help nie waar hulp nodig sou wees nie. En die aantal duiwels groei elke dag en hul bose dade vermeerder al hoe meer. Daar sal egter ‘n tyd aanbreek waarin elkeen homself voor God sal moet verantwoord, omdat niemand hulleself voor Hom kan verberg nie en waarin alle skanddade geopenbaar sal word. Die mense glo nie meer in ‘n God nie, hulle glo nie aan ‘n Regter voor Wie hulle hulself moet verantwoord nie en hulle glo nie aan ‘n vergelding nie. Maar hulle sal hulle skuld tot op die laaste sent moet betaal, daar sal niks van hulle kwytgeskeld word nie, elke onreg sal sy genoegdoening eis en die vryheid wat hulle misbruik het, sal omgesit word in ‘n gevangenskap wat hulle ewighede lank sal moet verdra, omdat hul skuld andersins nie gedelg kan word nie, omdat hulle hulself nie kan verbeter nie. Slegs die diepste gesonkene sal sulke kwellinge moet verdra, maar voor die einde van hierdie aarde sal die mense in die diepste diepte beland en die aarde sal, buiten die klein skare van God se getroues, slegs nog maar duiwels te siene gee, verteenwoordigers van hom wat dan op die aarde sal woed, omdat hy weet dat hy nie veel meer tyd oorhet nie. Ook hy is nou al lank onmiskenbaar aan die werk, want hy spoor die mense aan tot wreedhede, tot leuens en intriges en hy bring die mense wat hom nie aanvaar nie, in die grootste nood. Die Satan het homself beliggaam in sy helpers en handlangers. En die wêreld is vol sonde. Die tyd van rampspoed wat die einde inlei, het begin en dit sal verloop soos wat dit verkondig is in Woord en Geskrif. Die vervolging van diegene wat hom nie terwille sal wees nie, sal begin, van hulle wat aan God getrou sal bly en Hom wil dien en wat daarom ‘n tyd van stryd sal moet deurstaan wat teen God Self gerig sal wees. Maar dan sal die einde daar wees, dan sal die tyd vervul wees en aan die aktiwiteite van die Satan sal ‘n einde gemaak word. Dan sal dit die dag van die oordeel wees waarop rekenskap geëis sal word, waarop die Geregtigheid van God alles sal vereffen, waarop elkeen sal ontvang wat hy verdien. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205