BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 212

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Valse christusse en profete 5778 In die laaste dae sal die suiwer Waarheid in die besonder aangeval word, wat die werk van Satan is, wat die teenstander van God is en die Waarheid wil ondermyn deur die gedagtes van mense te verwar, sodat hulle nie die Waarheid meer as sulks sal kan herken nie. En sy metodes en taktiek word so goed bedink dat selfs die mense wie se wil My nie dikwels teenstaan nie, die situasie nie duidelik wil sien nie, maar wat dit kon sien indien hulle werklik net die Waarheid wou gehad het. Veral tydens die laaste dae sal die ware en valse lig gelyktydig helder skyn en ‘n ware wil vir die Waarheid is noodsaaklik om in staat te wees om tussen hulle te kan onderskei, want dit sal moeilik wees om dit te begryp, omdat baie valse Christusse en profete sal opstaan, soos voorspel was, wat ook ‘n teken van die eindtyd is. Vervolgens sal hulle ook op dieselfde manier veg, daarom sal hulle hulself as boodskappers van Bo voorstel, hulle sal die woorde van Christus gebruik en die toekoms aan mense voorspel, maar hulle is verteenwoordigers van die een wat teen die Waarheid veg, om mense verkeerd te lei sodat hulle die Waarheid nie meer kan herken nie. Dus moet julle nie altyd na hierdie valse Christusse en profete buite die geestelike lewe soek nie, want die verteenwoordigers van misleide leerstellings in die kerklike organisasies is self valse Christusse en valse profete. Elkeen wat vae misleidende verklarings aanbied moet ingesluit word, asook al diegene wat probeer om te verhinder dat die suiwer Waarheid aan mense gegee word, - dus almal wat vervormde onderrig aanhang en die vryheid van mense se gedagtes beperk, deur dit van hulle te weerhou wat ‘n ophelderingseffek kon hê. Alles wat onwaar is, is die werk van valse Christusse en profete en om ‘n onweerlegbare onderskeid te maak vereis ‘n opregte wil vir Waarheid, wat ook bereid moet wees om op te gee wat die persoon altyd aanvaar het, indien dit nie aan die Waarheid voldoen nie. Daarom kan julle julself slegs teen die dade van die teenstander van God tydens die laaste dae vóór die einde beskerm wanneer julle julself in die veilige hande van God plaas, Wie die ewige Waarheid is. As julle met ‘n opregte wil vir Waarheid tot Hom sal bid, dat Hy julle moet beskerm teen valsheid en dan julle oë en ore oopmaak. Dan sal julle emosioneel herken wat julle kan aanvaar of moet verwerp. Dan sal valse Christusse en valse profete julle nie met ‘n bedrieglike lig kan verblind nie. Dan sal die toename van ‘n sagte gloed in julle hart julle die versekering gee dat julle in die Waarheid leef en dan sal julle ook hierdie Waarheid met oortuiging handhaaf en sy saak tydens die laaste stryd op hierdie aarde steun en julle sal ware verdedigers van Christus wees. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205