BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 215

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Die aanspoor van 'n ongelowige om werksaam te wees in liefde 5787 Die ongelowige kan geen geestelike kennis gegee word nie, omdat hy alles verwerp wat nie bewys kan word nie, maar wat juis net geloof vra. Maar hy kan aangespoor word om werksaam te wees in liefde, want slegs op die pad van liefde kan hy tot geloof kom. Die hart van 'n ongelowige hoef nie verhard te wees nie, sodat hy dus heel goed werke van naasteliefde sal verrig wanneer die noodtoestand van die medemens hom voor oë gebring word, wanneer hy deur 'n goedgesinde medemens aangemoedig word om by te dra tot leniging van hierdie nood, wanneer daar 'n beroep gedoen word op sy simpatie, op sy hulpvaardigheid en sy aardse toestand, wat dit vir hom moontlik maak om te help. Die grootste verdienste van 'n mens, wat self in liefde leef, is om die medemens aan te spoor om werksaam te wees in die liefde. Want daaruit kan dan ook 'n geloof voortspruit, wat sonder liefde slegs 'n dooie geloof sal wees en dus nie veel waardevoller is as ongeloof nie. Solank 'n mens die nood van die medemens by hom laat verbygaan, kan hy ook as ’n ongelowige beskou word, ofskoon hy homself gelowig noem. Eers wanneer daar by die mens ‘n wil om te gee ontstaan, wanneer hy probeer om die medemens gelukkig te maak, of leed van hom af te wend, wanneer hy wil help, is hy ook in staat om aangebode kennis aan te hoor en 'n standpunt daaroor in te neem. En dit is dus dan eers moontlik om geloof in hom te laat oplewe oor `n geestelike Ryk, wat hom buite die aardse ryk bevind. Daarom is dit vergeefse moeite om 'n ongelowige mens verstandelik te wil oortuig, dus vir hom geestelike kennis voor te hou en hom te wil oorreed om dit aan te neem, omdat 'n mens sonder liefde nie hiertoe in staat is nie. Daarenteen kan die goddelike leer van die liefde wel aan hom voorgehou word en die uitwerking daarvan geloofwaardig gemaak word, wanneer so `n lewe in liefde voorgeleef word en daar ook op sy hart 'n beroep gedoen word om deel te neem aan die leniging van die nood van die medemens. Wanneer hy eers aangespoor word om van sy oorvloed weg te gee, totdat hy dan self 'n diep vreugde daarin sal vind om goed te doen. En dan sal hy ook gewen wees. Dan sal sy weerstand teen geestelike kennis afneem. Hy sal in sy ongeloof tot wankeling gebring word. Hy sal begin om oor sy lewe na te dink en sal meer gewillig aanneem wat 'n geloof vooropstel. Hy sal leer om te glo, omdat hy nou daartoe in staat geword het deur die liefde. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205