BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 216

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Kerk van Christus II 5788 Wie se strewe na My opreg is, sal ook sy doel bereik, want “Ek is die Weg, die Waarheid en die Lewe”. Wie My soek het ook al hierdie weg betree en hy sal dan deur My met die Waarheid vertroud gemaak word, wat hom die lewe sal gee. Wie My ernstig soek, die soek My ook nie in ‘n bepaalde geestelike rigting nie, want hy weet dat Ek slegs in sy hart te vinde is en dat slegs sy hart die deurslag kan gee of Ek daar is waar mense My verkondig. Oral kan My leer van liefde gepredik word, of die mense My egter oral sal vind, hang slegs van hulle harte af, welke verlange daar in hom leef en of hy My waarlik soek. Oral kan die woorde indruk maak en ‘n verlange opwek om My lief te hê. Maar sodra die Woord hulle laat “ontvlam”, word die regte weg ingeslaan. Dan sal die mense ook in staat wees om te oordeel oor die suiwer Waarheid en hulle sal slegs dit aanvaar en nastreef wat tot die ewigdurende lewe voer. Is die hart gefassineer deur My Woord, dan is die verbinding met My ook tot stand gebring en My teenwoordigheid in hom verseker. Dan gee die mens met sy hart ook aan geen enkele geestelike rigting voorkeur nie, maar slegs aan My kerk, wat Ek Self op aarde gestig het, waarheen elke kerklike organisasie egter kan lei wat My Goddelike leer van liefde verkondig en waarvan die geloof in Jesus Christus as Seun van God en Verlosser van die wêreld ‘n vereiste is. Daarom, bestry mekaar nie solank al jul strewe op My gerig is nie, want dan sal Ek julle op die regte weg lei, op die weg van Waarheid, wat na die ewige lewe voer. Dan sal elkeen wat aan My kerk behoort insien welke leraars van die suiwer Waarheid afwyk. Hy kan dan self die geestelike blindes lei wat onwetend van die gevare hul weg gaan wat nie tot die doel voer nie. En soek ook ernstig na hulle wat nog blind is, dan sal hulle hulself ook graag laat lei en sal dankbaar wees vir alle hulpverlening, omdat hulle nou My leiding besef omdat, wie My ernstig soek, deur My Liefde omvou word en ook van My Liefde gewaarword. “Ek is die Weg, die Waarheid en die Lewe”. Wie dus na My streef, wie se hart na My gewend is, kan nie verkeerd gaan nie. En al leef hy nog in die digste duisternis, dus nog vêr van die Waarheid verwyder, tog beland hy in My kerk, wat Ek Self op aarde gestig het. Want sy verlange na My, sy geloof in My, is die fondament waarop My kerk gebou is. Want slegs ‘n diep, lewende geloof streef na My, slegs ‘n diep gelowige mens het die verlange van sy hart op My gerig en deur hom laat Ek My waarlik vind. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205