BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 218

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Die weg na Golgota - Die navolging van Jesus 5791 Om die weg na Golgota te gaan, is die ware navolging van Christus. Julle sal dit wel begryp indien julle glo dat Jesus Christus vir julle hierdie weg gegaan het, dat Hy terwille van julle sonde alle smartlike kwellinge van hierdie gang na die kruis op Homself geneem het, dus van julle die leed afgeneem het en dit Self vir julle gedra het. En julle geloof daaroor is ook korrek. Hy het vir julle die skuld tot niet gemaak deur Sy lyding en sterwe aan die kruis. Maar die bekroning van Sy weg oor die aarde was die vereniging met Sy Vader van Ewigheid. Hy het Homself vir ewig met Hom verenig. Hy en die Vader het Een geword. En om die doel te bereik is die navolging van Jesus die enigste weg. En om die doel te bereik moet die mens ook ‘n aardse lewe vol leed op homself neem, hy moet geduldig die weg oor die aarde gaan tot die einde, al bring dit hom hoe groot leed, teenspoed en ontberinge. Hy moet die kelk leeg drink tot op die bodem en maar net die goddelike Meester en Heiland steeds voor oë hou; sy hele strewe moet wees om Hom na te volg en met Wie hy ook verenig wil wees tot in alle ewigheid. Van Hom sal hierdie mens ook krag kry en as die mens swak sou word, sal die Heiland Jesus Christus naas hom staan en hom ondersteun en Hy sal hom help om die kruis te dra totdat hy sy doel bereik het. En nou sal julle begryp waarom vroom, God toegedane mense dikwels deur leed en siekte agtervolg word, waarom hulle ‘n kruis gegee word om te dra wat vir hulle byna ondraaglik voorkom. Dit gaan oor die kindskap van God, oor die vereniging met Hom, sodat hulle, wat die naaste aan die Vader staan, onbegrensde krag en lig kan ontvang en onbeperkte geluksaligheid kan voel, wat slegs die totale vereniging met Hom kan teweegbring en dat hierdie toestand daarom die kosbaarste is wat op aarde bereik kan word, dog deur groot offers, deur die prysgee van alles wat die mens op aarde as aangenaam ervaar het. Hy moet die weg na Golgota in Waarheid gaan, hy mag nie meer na die wêreld kyk nie, hy moet sy blik daarvan afwend en tree vir tree aflê in nood en kwelling. Hy moet weet dat sy liggaam slegs vir die siel ly, sodat hy dan volkome gereinig voor die Aangesig van God kan tree, om deur die Vader met die diepste liefde aangeneem te word as Sy kind, Wie Hom, uit liefde vir Hom, nagevolg het, Wie uit liefde vir Hom die weg van die kruis op aarde afgelê het en dat hy nou, deur Hom, vertroud gemaak word met alle regte van ‘n kind, want hy het alreeds na die Vader teruggekeer en ook nou nog op aarde die proef afgelê en deurstaan, wat elke geskape engel moet deurstaan om volkome te versmelt met sy Skepper en Vader van ewigheid, om nou, as volmaak, te kan skep en werk in die Ryk van die lig. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205