BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 219

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Oorwinning oor materie - Die geesteryk 5796 Solank julle denke en strewe slegs die wêreld en haar goedere behels, sal julle My Ryk moeilik verwerf, want “My Ryk is nie van hierdie wêreld nie”. My Ryk kan slegs verwerf word deur die prysgee van dit wat vir julle mense nog begerenswaardig is. My Ryk verg die oorwinning oor die materie, want dan eers kan julle vrykom uit die vorm en My Ryk binnegaan, indien julle julself van alles losmaak wat behoort aan My teenstander. Die materiële wêreld is sy ryk, ofskoon hy geen invloed het op die materie as sodanig nie. Het hy egter ‘n groot invloed op die mens wat as siel die gees in homself dra, wat nou ‘n stadium van ontwikkeling bereik het, waarin hy sy heerskappy kan ontvlug, waarin hy hom van alle uiterlike vorme kan bevry met die regte gebruik van sy wil. Dan wend die teenstander sy invloed aan om die mens aan die materie te ketting en sy wil verkeerd te rig, sodat hy weer dit sal nastreef wat hy al lankal oorwin het. Die materiële wêreld is die grootste toets vir julle wil, want julle moet julleself daarvan afkeer, julle moet vrywillig afstand doen van alles wat vir julle in die aardse lewe begeerlik lyk, julle moet net na die geesteryk strewe, dus kies en ‘n besluit neem; vir My Ryk, óf vir die ryk van My teenstander. Hy lok julle met sy goedere, - bedink egter dat hierdie goedere verganklik is, dat dit as sodanig sal vergaan, of ook deur julle afgegee moet word in die uur van julle dood. Julle kan julle nie blywend daarvan verseker nie, julle raak dit onherroeplik weer kwyt, binnekort of ‘n bietjie later. Dink daaraan en verwerf vir julle deur harde werk vroegtydig goedere wat nie van julle afgeneem kan word nie. Goedere wat onverganklik is en eers op hul regte waarde geskat word in die ewigheid, na die dood van die liggaam, wat dan die rykdom vir die siel sal wees wat haar oneindig gelukkig sal maak. Die verlange na die materie maak julle blind vir geestelike goedere. Julle kan dit nie herken vir wat dit is nie, omdat al julle gedagtes maar net aards gerig is en geestelike strominge geen indruk op julle kan maak nie, want My Ryk is nie van hierdie wêreld nie, My Ryk kom egter na elkeen wie dit begeer. Maak julle daarom los van dit wat julle die toegang na My ryk verhinder. Maak julle vry van verlange na aardse goedere, kom met min klaar en doen afstand solank as wat julle op aarde vertoef, om dan in alle volheid My goedere van Liefde te ontvang in die geesteryk. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205