BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 220

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Die ongeloof teenoor die aankondigings 5798 Julle mense heg geen geloof aan die heenwys op die einde nie. Julle leef in die wêreld, julle wil niks laat geld wat buite die aardse wêreld gebeur en met sekerheid sal gebeur op ‘n tyd wat deur My vasgestel is nie. Ek kan julle nie forseer om dit te glo nie, dit moet in julleself ontstaan en ek kan julle maar net steeds help deurdat Ek jul oë sal rig op belangrike gebeure binne 'n sekere tydperk wat julle waarlik oplettend moet maak. Want Ek het die tekens van die eindtyd deur sieners en profete aangekondig, wat slegs volgens My Wil uitgespreek het wat vir hulle vir die tyd van die einde duidelik was. En Ek kan julle ook nou net oplettend maak. Ek kan julle maar net weer aanmaan om oplettend te wees aangaande dit wat daar om julle heen gebeur. En julle sal dan ook sekerlik besef in watter uur julle leef. Want Ek laat julle nie sonder waarskuwing die einde meemaak nie. Dit kom nie sonder aankondiging oor julle nie, maar sodra julle geen geloof heg aan hierdie aankondigings nie, sal dit as ’n verrassing kom dat My Woord vervul word, omdat dit die enigste Waarheid sal wees. En wanneer julle van menslike kant vordering belowe word, hou dit ook nie die einde teë nie en sal dit slegs daar opvallend sigbaar word waar daar geen geloof meer is nie, waar slegs aan die wêreld aandag geskenk word, waar My teenstander die oorhand gekry het. En ook dit is 'n teken van die nabye einde. Want dit sal wees soos in die tyd van Noag. Die mense sal in sonde lewe, hulle wil nog maar net die lewe geniet en van die wêreld afdwing wat hulle maar kan, maar op My sal hulle geen meer ag slaan nie. En wanneer julle maar die ingesteldheid van die mense teenoor My, teenoor hul God en Skepper van ewigheid nagaan, dan sal julle ook daarin 'n teken van die eindtyd kan sien. Daar is geen geloof meer onder die mense nie en wel omdat die liefde ook by hulle ontbreek. Die liefde onder die mense het afgekoel en daarom het die geloof ook verdwyn. Want selfs hulle wat hulself gelowig noem, wat 'n God en Skepper nie totaal ontken nie, het geen lewende geloof nie, anders sou hulle op die einde voorberei het, anders sou hulle die verwysing na die einde onvoorwaardelik geglo het. Alle vermanings en waarskuwings bereik niks by diegene aan wie dit gerig is. En of Ek dan ook baie hard en duidelik aan die deur van hul harte klop, of Ek hulle skrikmaak deur ongewone gebeure in hul lewe of hul omgewing, hulle kyk almal met aardse oë en herken nie My stem nie, ook nie wanneer Ek duidelik tot hulle spreek nie. En hoe nader die einde kom, des te beslister verwerp hulle die aanwysings. Dit is vir hulle steeds onwaarskynlik dat 'n hoër Mag sal ingryp, maar die mense is des te ryper vir die ondergang. En alles sal gebeur soos wat Ek dit verkondig het. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205