BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 223

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Waardeloosheid van aardse kennis in die hiernamaals 5801 Waardeer kennis wat maar net aards is nie te hoog nie, want in die ewigheid kan julle niks daarmee doen nie. Dit kan julle wel vir die duur van julle aardse lewe van nut wees, maar as julle dit nie gebruik om aan julle geestelike kennis te gee nie, deurdat julle deur aardse kennis die insig verkry dat julle ‘n skepsel van God is en dan moeite doen om die volle waarheid uit God te verwerf, dan sal julle geen voordeel daarvan hê wanneer julle die geesteryk binnegaan nie. Maar ook die geestelike kennis wat suiwer verstandelik verkry word, word as aardse kennis beskou, wat dus wel geestelike probleme aanstip, maar wat net soos alle ander aardse kennis deur studie verwerf word, met die doel om dit in ‘n beroep te gebruik. En of julle die Boek van die Vaders uit julle kop leer, of probeer om die Goddelike Woord uit te lê op grond van profetiese uitsprake, of sin vir sin uit die kop ken, dit alles kan tog nie hoër gewaardeer word as alle ander kennis wat nie-geestelike kwessies as inhoud het nie. Want ten slotte bly vir die siel slegs dit oor wat sy deur onselfsugtige werk in liefde aan wysheid gegee is. Daar bly vir die siel slegs dit oor wat die Gees in haar kon oordra. En dit vereis geen wêreldse studie, geen skerp verstandelike denke en geen buitengewone geheue nie, want die Gees gee haar dit wanneer sy dit nodig het. En watter nut het julle aan ’n rykdom wat julle nie kan gebruik nie? Dit bly maar net dooie kennis, dit gee julle geen klaarheid nie en op aarde kan julle nog nie die waarheid van julle kennis bewys solank julle gees julle nie die ware insig en die oordeelsvermoë gee nie. Julle moet egter self hierdie gees in julle daarvoor vra. Julle moet dit vir hom moontlik maak om hom teenoor julle te uiter. Dan eers sal dit helder word in julle en julle sal ook ‘n helder stralende lig versprei by die ingaan in die geesteryk. Geseënd is hy wat hom so deur die Gees laat leer en gelyktydig soek om sy aardse kennis te vermeerder. Baie geestelike besit sal hom toevloei en vir hom sal ook aardse kennis ontsluit word, sodra sy strewe in die eerste plek die wen van geestelike goed is. En hy sal al hierdie kennis waarlik seënryk gebruik wanneer sy aardse lewe eindig. Hy sal alles wat hy besit kan uitdeel in die geesteryk, want hy sal ook weer leidinggewend en onderwysend op die mense kan inwerk, wat net soos hy, soek en strewe in die verlange na God en die Waarheid. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205