BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 226

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Toevlug in die Vader 5804 Wie sy toevlug tot My neem, sal geen verkeerde weg gaan nie, want Ek sal hom altyd help, selfs wanneer die hulp nie so duidelik is as wat hy sou gewens het nie. Die een wat sy toevlug tot My neem, gaan na die regte plek, omdat slegs Ek hom kan en wil help, waar menslike hulp onmoontlik lyk. Die een wat sy toevlug tot My neem, sal self voel soos My kind. En hy kan vol vertroue van My die begrip van die Vader verwag. Hy sal My nie tevergeefs aanroep nie. Wêreldse nood en bekommernis moet die mens na My dryf, as hy nie uit homself die weg na My kan vind nie, as hy nie uit homself dikwels samesprekinge met My het nie. Dan moet Ek vir hom bekommernisse en lyding stuur sodat hy My sal onthou en hom wend na waar sy hulp vandaan kom. Maar geseënd is die wat uit hulself verbinding met die Vader soek. Geseënd is dié wat My dikwels in hul gedagte soek en verwag om deur My aangespreek te word, wat hul gedagtes na omhoog rig. Geseënd is dié wat nie eers aardse nood en lyding nodig het om na My te kom nie. Geseënd is dié wat nie sonder My kan lewe nie, wat voortdurend soos kinders met hul Vader praat, wat dus al besef dat hulle deel van My is en probeer om My te bereik. Tot hulle kan Ek naderkom en aan hulle kan Ek Myself openbaar. Aan hulle kan Ek Myself skenk, dit wil sê, onmeetlike genade uitdeel, omdat hulle altyd bereid sal wees om dit te benut en daardeur altyd nader aan My kom. Hoe dikwels vind die mense egter nie eens in nood en bekommernis die weg na My nie, omdat hulle nie glo in die Een wat hulle kan en wil help nie. Hulle is magteloos en sonder krag en daar kom geen einde aan hulle teenspoed, ook al kan hulle nog vir My gewen word. Anders gestel, hulle betrek krag van benede, van My teenstander, tot wie hulle hul meer gewillig wend as tot My, omdat hulle hulself aan die wêreld met haar goedere verkoop en sodoende ook aan die een wat heer van die materiële wêreld is. En dan sal hulle vir ewig verlore wees. Dan word die afstand van hulle na My steeds groter en elke genadegawe waarmee Ek hulle sou wou gehelp het om tot insig te kom, wys hulle af. Waar julle mense dus nood en lyding sien, is My bystand duidelik sigbaar, want daar worstel Ek nog om elke siel, daar het My teenstander nog nie heerskappy verkry nie en daarom bestaan daar steeds hoop dat die nood hulle die weg na My sal laat vind. En elke mens wat hom in nood bevind, moet gewys word op dié Een en tot Hom bid. Hy moet vol vertroue sy toevlug tot My neem en Ek sal My openbaar en hom wys dat Ek die Heer is, ook oor lewe en dood. Mense wat in groot nood verkeer, neem soms ook raad aan en gryp die reddingsboei vas. Hulle wend hulle tot die Een wat hulle aangeraai is om as Verlosser en Helper te aanvaar. En Ek sal hulle werklik help om hul buitengewoon swak geloof te versterk, Ek sal Myself openbaar, waar Ek My gewoonlik verborge hou, omdat Ek nie aangeroep word nie. Ek sal waarlik nie enige van My skepsels wat smekend na My toe kom, in nood laat nie. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205