BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 231

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Die groot geestelike nood vereis vlytige arbeid in die Wingerd 5817 Die nood van die tyd vereis dat buitengewoon ywerige arbeid verrig moet word in My wingerd, omdat slegs hierdeur hierdie nood teengegaan kan word, wanneer julle slaag om mense vir My Ryk te wen, indien hulle aan die aardse ryk weinig belang heg en steeds meer poog om My alleen te bereik. Die mense weet nie veel meer van My en My Ryk nie, hulle ore hoor wel daarvan, maar hul harte weet niks nie en so gaan dit dikwels by hulle verby, terwyl hul kennis gegee sou kon word, terwyl My Ryk so aanskoulik vir hulle gemaak kon word dat hulle aangespoor sou word om dit te soek. En daarom is slegs een ding nodig: Om vir die mense die kennis daaroor uiteen te sit, naamlik dat ‘n onverganklike Ryk op hulle wag na die dood van hul liggaam en dat die ryk in ooreenstemming sal wees met hul aardse lewenswandel. Die mense moet gewys word op hul einde, op die dood, wat hulle nie kan ontgaan nie en wat buitengewoon vinnig op almal sal afkom. Dit moet aan hul duidelik gemaak word dat met die dood van die liggaam hul bestaan nie beëindig is nie, dat hulle nie kan vergaan nie, ook nie wanneer hulle die aardse omhulsel afgelê het nie, dit moet aan hul geloofwaardig gemaak word dat daar ‘n dood is, maar geen volkome verganklikheid nie en dat die dood ‘n toestand is van kwelling in kragteloosheid sonder lig, maar wat die siel, omdat sy onverganklik is, moet verdra, terwyl andersins, ‘n buitengewone salige toestand, naamlik ‘n ewige lewe in geluksaligheid ook vir die siel beskore kan wees, wanneer die mens op aarde vir die ewige lewe besig is en werk, wanneer hy al op aarde op My en My Ryk afstuur en dus na sy dood deur My Self in daardie ryk binnegelei sal word, waar slegs lig en krag en geluksaligheid bestaan. Daar moet nog ywerige arbeid verrig word deur My knegte, wie slegs in opdrag van My en vir My spreek, wie aan die onkundige mense moet oordra wat hulle weet, wat Ek Self vir hulle aan kennis laat toekom het, juis ten opsigte van hierdie arbeid in My wingerd. Die nood is onuitspreeklik groot, omdat die mense nie aan die eintlike doel van hul aardse lewens dink nie, omdat hulle maar net lewe vir hierdie aardse wêreld en omdat alles wat na hul liggaamlike dood kom, hulle onverskillig laat. Onmeetlik groot is hul berou wanneer hulle in die ryk hierna insien wat hulle kon bereik het en uit eie skuld nie bereik het nie. En daarom moet hulle aangespreek en gewys word op die groot verantwoordelikheid teenoor hulle siele, daarom moet hulle met My ryk bekendgemaak word, hulle moet weet wat hulle te wagte staan wanneer hulle nie gaan verander nie, wanneer hulle aan hul sinne geen geestelike rigting gee nie, maar slegs vir die wêreld lewe. Hulle moet te wete kom dat hierdie wêreld met al sy skatte sal vergaan en dat alles waaraan hulle hul harte hang, van hulle afgeneem sal word, maar dit hulle dit wat hulle aan geestelike skatte verwerf het, sal bly behou. Want niemand moet kan sê dat hulle nie gewaarsku en nie vermaan was nie. En elkeen moet deur My knegte bewus gemaak word van My en My Ryk en salig is hulle wat luister en probeer om My Ryk te verwerf, salig is hulle wat glo wat aan hulle verkondig word. Want ofskoon hulle die aardse dood sal ondergaan, sal hulle lewe. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205