BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 234

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Liefde vir die wêreld 5825 Wie aan die wêreld tol betaal, het die Hemelryk verspeel, omdat die mens nie albei tegelyk kan wen nie. Wie die wêreld aanhang, span hom ook nie daarvoor in om die hemelryk te verwerf nie, want vir hom is daar slegs die aardse wêreld met haar bekoringe en aan ‘n ryk daarbuite glo hy nie. En tog moet die weg na die hemelryk deur hierdie aardse wêreld gegaan word, dit kan nie uitgeskakel word nie, want die mens leef in hierdie wêreld, hy moet die laaste stadium van sy ontwikkeling op die aarde aflê, te midde van die ryk wat aan die teenstander van God behoort. Maar hy kan hierdie ryk oorwin. Hy kan deur die aardse wêreld gaan sonder om hom daardeur buitengewoon te laat imponeer, sonder om haar met sy sinne te begeer. Hy kan haar bewustelik ervaar en tog bo haar staan. En dit is julle doel, om die wêreld te oorwin, want sy is vir julle tot doel ter beskikking gestel sodat julle siele daarin volmaak kan word, sodat julle julself in vryheid van wil, kan losmaak van alles wat aan die wêreld behoort, omdat die loslaat ook tegelykertyd ‘n losmaak is van hom wie die heer van hierdie wêreld is en julle dan so wend na die geesteryk en sy Heer. En so is dit vanselfsprekend dat, wie hom tot slaaf van die wêreld maak, nooit die geesteryk in besit kan neem nie, nóg in die aardse lewe, nóg na die dood van die liggaam. Dit is begryplik dat die heer van die wêreld die mense gekluister hou, omdat die mens self aan hom die reg daartoe gee, want die losmaak van die materiële wêreld en die bevryding uit sy mag, moet die mens self volbring. Hy moet stryd voer teen homself, hy moet afstand kan doen om iets waardevol te wen. Hy moet in die kort tyd van sy aardse bestaan alle versoekinge weerstaan, om dan die geesteryk met al sy heerlikhede in besit te kan neem, wat hom duisendvoudig vir sy afstanddoening van die aardse sal skadeloos stel. Hy sal dit egter slegs kan doen indien hy die waardeloosheid en onbestendigheid van die aardse sal insien, wat vir hom op aarde begerenswaardig gelyk het. Slegs hierdie insig sal aan hom krag gee om sy wil reg te rig en hierdie insig kan hy ontvang as hy nadink oor die materiële wêreld, want hy kan nie tot ‘n verandering van wil gedwing word nie, hy kan maar net deur teëspoed tot innerlike beskouing aangespoor word, maar met welke resultaat, moet hy self bepaal. God kan hom slegs tot die mate help dat Hy hom altyd weer die verganklikheid laat sien, dat Hy dit wat die mens op aarde liefhet, aan verval prysgee. Dat Hy op ‘n smartlike wyse ingryp in dit wat op die mens indruk maak. Dat Hy dit van die mens wegneem waaraan sy hart hang, altyd slegs om hom ‘n aanduiding te gee van hoe waardeloos die doel is van al sy strewes. Maar diegene wat uit sulke teëspoed leer, kan hulle gelukkig ag, want hulle verander langsaam die rigting van hul wil en gee die wêreld op, om eenmaal die geesteryk in besit te neem. Maar niemand moet glo om kompromieë aan te gaan nie, niemand moet glo dat hy die wêreld ongestraf kan aanhang nie. Alle strewe sal na die dood sy uitwerking hê en as dit slegs oor die wêreld gaan, dan sal dit hom ook die geestelike dood bring, indien hy terwille van aardse gewin die geesteryk opgeoffer het vir die wêreld wat aan hom die dood sal bring. Dan het die mens hom opnuut oorgegee aan die mag van hom wat homself in die diepte bevind en die weg na bo sal weer ‘n eindelose lang tyd duur. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205