BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 235

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Troosryke en liefdevolle Woorde van die Vader 5827 Mat 5:4. “Salig is die wat treur, want hulle sal getroos word.” Julle almal sal getroos word deur My Woord, julle wat treurig en bedroef is, wat in aardse nood en 'n benarde toestand moedeloos van sinne is. Julle sal moed moet put uit die Woorde wat Ek julle uit die hoogte laat toekom, in die besef van die toestand van My skepsels, van hul swakheid en eensaamheid, wanneer hulle My nie in hul hart dra nie. Ek wil almal vertroos, Ek wil almal vertroue gee dat hulle hulp sal vind by hul Hemelse Vader, as hulle Hom maar net wil aanroep. Ek praat uit die hoogte tot julle, omdat julle My Woord, wat aan julle oorgelewer is, nie meer glo nie, omdat dit vir julle onwaarskynlik lyk dat Ek My sal bekommer oor My kinders op aarde en dat Ek op hoogte is van al hul nood en lyding en steeds bereid is om te help. Ek wil julle opnuut verseker en julle slegs van die voorwaarde in kennis stel, - dat Ek deur julle aangeroep wil word wanneer Ek julle moet help. Ek moet hierdie voorwaarde stel, omdat My hulp andersins geen seën vir julle siele sal kan bring nie, want sou Ek julle help sonder om deur julle aangeroep te word, dan sou julle nooit die verbinding met My tot stand bring, wat die sin en doel van die aardse lewe is en dan sou Ekself daartoe bygedra het dat julle jul doel nie bereik nie. Ek wil dat julle in My as God en Skepper van ewigheid glo. Wie steeds met die wat deur Hom geskape is in verbinding staan, Wie hierdie verbintenis nooit sal verbreek nie en Wie slegs van julle verlang dat julle hierdie verbintenis bewustelik tot stand bring, dat julle Hom as julle Vader sal erken en julle nou vol vertroue tot Hom sal wend in alle aardse en geestelike nood. Maar omdat alle geloof daaraan verlore gegaan het, probeer Ek julle deur My Woord te nader en die geloof opnuut in julle te wek. Ek praat met julle en spreek alle mense regstreeks aan, al is dit deur die mond van My toegedane dienaars, maar so ‘n dienaar spreek slegs wat Ek vir julle nuttig ag, hy spreek slegs as My werktuig, hy spreek vir My en in My plek. Maar dit is My Woorde wat julle hoor, wat met alle krag indruk op julle moet maak, en wat julle moet lok sodat julle in My arms sal vlug, in alle nood van liggaam en siel. Julle wat mismoedig is, sal opgerig word, wie bedroef is, sal getroos word, julle wat swak is van liggaam en siel, sal krag ontvang en wie blind van Gees is, sal siende word. Aan julle almal wil Ek My Liefde bewys deur die Woord wat vanuit die hoogte na omlaag tot julle klink. Want Ek buig My as Vader oor na My kinders, wat My herken en My moet leer liefhê, sodat hulle salig kan word. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205