BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 236

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

God is die Woord – Om aangespreek te word deur God 5829 Ek, julle God en Vader van ewigheid, kom nader aan julle mense deur My Woord. Want Ek is die Woord en as julle dus My Woord aanhoor, het julle vir My wat met julle praat. Julle het direk met My in verbinding getree. En julle sal nou van My teenwoordigheid kan praat, van 'n bewys van My Liefde en sorg vir julle, maar steeds net wanneer julle My Woord in jul harte sal laat weerklink, wanneer julle dit hoor of lees, denkende aan Hom, deur Wie julle aangespreek word, wanneer julle hierdie Woorde diep in die hart laat binnedring en dit nie net vir jul ore wegsterwe nie. Of Ek lewendig by julle is word deur julle bepaal. Maar steeds is My Liefde bereid om met julle te praat, julle deur My Woord die bewys te gee dat Ek weet en waaragtig bestaan en verbinding met julle soek. Julle bring My dus daartoe om My te uiter wanneer julle daarna verlang om My Woord te hoor. Maar ongeroep kom Ek ook na My mensekinders om hulle daaraan te herinner dat hulle die verbinding met My tot stand moet bring. Ek spreek ook tot diegene wat nog nie bewustelik My toespreek verlang nie, deurdat, midde in die gewoel van die wêreld, die blikke van die mens gerig word op My verteenwoordigers, wat My Woord verkondig, ook te midde van die wêreld. Sommige wen Ek, maar gewoonlik slaan die mense geen ag op die Woorde wat vir hulle weerklink en wat van My afkomstig is nie. Maar enkele mense kom wel agter dat Ek hulle Self toespreek en hulle laat My Woorde tot hulle harte deurdring. En hulle reageer ook op My aanspreek. Hulle neem die woorde ter harte en doen hul bes om daarvolgens te lewe. Hulle wil self ook My teenwoordigheid voel. In gedagte verbind hulle hulleself met My en Ek sal hulle dan ook nooit meer laat gaan nie. Die mense weet nie hoe maklik dit is om met hul God en Vader van ewigheid in verbinding te tree nie. Hulle weet nie dat hulle hulself maar net hoef oop te stel wanneer Ek hulle toespreek en dat hulle te alle tye deur bewustelike wil My daartoe beweeg om tot hulle te spreek. Dat Ek aan hulle deur My Woord die weg wys waarop hulle veilig onder My leiding die doel van die aardse bestaan kan bereik. Maar Ek hou nie op om hulle toe te roep of roepers oor hul pad te laat kruis nie, sodat hulle kan bewus word van My Liefde en My sorg en daaraan aandag gee wanneer Ek Self tot hulle spreek. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205