BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 24

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

My Ryk is nie van hierdie wêreld nie 5336 My Ryk is nie van hierdie wêreld nie. Ag daarom die aardse wêreld baie gering, word slegs in soverre daarmee gekonfronteer as wat julle aardse lewenstaak dit verg, maar streef onophoudelik na My Ryk, wat buite die aardse wêreld te vinde is. My Ryk is die Ryk wat ewig voortduur, terwyl die aardse wêreld vergaan met die dood van julle liggaam; maar julle sal My Ryk al op aarde kan besit, indien julle julleself afwend van die vreugde en goedere van die wêreld en julle gedagtes verhef tot My, wanneer julle dit stuur in die oneindigheid, om My te vra en julle oop te stel vir My antwoord. Dan betree julle al die geesteryk, wat eens julle blyplek sal wees; dan is die geesteryk vir julle meer werd as die aardse wêreld en dan ontvang julle ook goedere wat deel uitmaak van die Ryk, maar wat julle aards nie sal kan ontvang nie. My Ryk is nie van hierdie wêreld nie. Begryp dat Ek julle deur hierdie woorde wil roep na die ander wêreld, wat julle ware Vaderland is en wat julle ook weer wil opneem na die dood van julle liggaam. My Ryk is die ligryk waarin julle maar net kan ingaan, indien julle ontvanklik geword het vir lig, indien julle op aarde na My Ryk gestreef het en dus ‘n kandidaat geword het vir die ryk wat aan My behoort en waarin julle My eens sal mag aanskou. Hierdie woorde van My sal julle duidelik laat verstaan dat julle hierdie wêreld, die aardse ryk, nie baie vurig moet begeer nie, veeleer dat julle haar sal moet oorwin, indien julle in My Ryk opgeneem wil word. Ek wil julle die verskil duidelik maak, Ek wil julle sê dat hierdie wêreld nie aan My behoort nie, maar waarvan My teenstander meester is en stel dus My Ryk teenoor die aardse wêreld. Ek wil julle hierheen, na My Ryk lok, omdat Ek julle wil gee wat die aardse wêreld nie besit nie, naamlik ‘n Ewige Lewe in geluksaligheid. Die aarde is ’n dal van lyding en beproewinge, sy is die plek van onvolmaakte mense wat volmaak moet word. Die aarde is geen duursame blyplek nie, dit is slegs ‘n stadium van ontwikkeling, wat vir die mense uitermatig kort is, vergeleke met die ewigheid. En die mens self se aards materiële omhulsel is verganklik, dit dien die gees wat homself opwaarts moet ontwikkel en is slegs verbygaande as woning. Dan eers betree die siel die geesteryk wat onverganklik is, maar dit kan dan ook nog die ryk van My teenstander wees, indien die siel op aarde geen geestelike vooruitgang bekom het nie en dus moet ingaan in die ryk van die duisternis. Maar julle sal moet strewe na My Ryk, die geesteryk waarin Ek die Koning en Heerser is, waar maar net lig en geluksaligheid bestaan, waar Ek uitdeel om almal gelukkig te maak wat My Ryk binnegegaan het. Ag daarom die aardse wêreld gering, streef na die ryk wat vir julle heerlikhede ontsluit, waarvan julle mense nooit sal kan droom nie, die ryk waarvan Ek julle die heerlikhede beloof het met die woorde: “Wat geen menslike oog ooit gesien het en geen menslike oor ooit gehoor het nie, berei Ek vir hulle wat My liefhet”. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205