BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 240

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Die Oerlig van die ewigheid straal lig uit 5836 My volheid van lig sal oor julle skyn indien julle sonder twyfel in My sal glo en julle die Lig van die Ewige Waarheid van My in ontvangs sal wil neem. Want alle ligstrale gaan van die Oerlig uit. Wat egter nie van My afkomstig is nie, is geen lig nie. Dit versprei geen helderheid nie, maar sou net kan verblind om des te groter duisternis agter te laat. Maar Ek, die Oerlig van die ewigheid, wil ‘n helder lig aansteek in die harte van die mense. Ek wil dat die ligstraal hulle as ‘n weldaad tref. Ek wil dat dit hul weg sal verlig wat hulle nog op aarde moet gaan, sodat hulle dit sonder gevaar sal begaan, sonder om te verdwaal. Want hulle moet die doel bereik. Hulle moet die weg na My vind. Hulle moet na steeds helderder lig verlang om uiteindelik met die Oerlig van die ewigheid saam te smelt om ewig geluksalig te wees. Want Lig is Lewe. Lig is Blydskap. Lig is Waarheid. Lig is om op die hoogte te wees van die diepste samehang van die Skepper met Sy skepsels. Om in die lig te vertoef, is 'n goddelike toestand wat julle mense almal sal moet bereik, omdat dit jul bestemming is vanaf die allereerste begin. En so sal julle nou verstaan dat slegs die band met My, die Oerlig, julle van die deurstraling van lig sal verseker. Want om iets wat van My uitgaan te kan ontvang, moet die kontak met My tot stand gebring word. Julle sal dus nooit tot die lig kan kom, solank as wat julle julleself van My afsydig hou, solank as wat julle nie in My glo nie. Solank as wat julle julleself nie oopmaak as houer waarin My Lig en Liefde uitgegiet kan word nie. En dit moet julle self wil, naamlik dat julle julleself oopmaak, dat julle julle hart gereedmaak tot so ‘n houer, dat julle haar vorm tot 'n tempel waarin Ek, die Ewige Lig, self teenwoordig kan wees en julle nou van binne kan verlig. Dat Ek in julle ‘n lig kan aansteek wat helder sal straal en elke hoek sal verlig. Julle sal weer tot die insig moet kom wat vir julle verlore gegaan het deur julle vroeëre sondeval. En julle sal julle hart tot 'n tempel van God vorm wanneer julle maar net My gebooie nakom, wanneer julle My gebooie van liefde vervul. Dan sal julle alles doen wat julle veredel. Julle sal julle harte reinig van onedele begeertes, van euwels, sondes en slegte gewoontes van allerlei aard. Julle sal julle moet suiwer van alle verkleefdheid en julle versier met die deugde van geregtigheid, barmhartigheid, sagmoedigheid en vredeliewendheid, deemoed en geduld. Julle sal steeds maar net werksaam wees in liefde en My na julle trek, omdat My Liefde nou julle liefde nie meer sal kan weerstaan nie. En as julle My nou gewen het, kan Ek My Lig in alle volheid in julle laat skyn. En dan is die poorte na die ewige geluksaligheid ook vir julle ontsluit. Dan vertoef julle al in My Ryk, selfs wanneer julle nog op aarde lewe. En van lig deurstraal gaan julle dan oor na die geestelike Ryk. En julle sal op hoogte wees van alles wat tevore nog vir julle verborge was en julle sal vir ewig gelukkig wees. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205