BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 243

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Erkenning of verwerping van Jesus Christus 5844 Julle mense sal My slegs kan erken of verwerp. Die laasgenoemde sal julle totale ongeloof bewys en sal 'n baie smartlike uitwerking op julle hê. Want om My te verwerp, beteken om nog heeltemal in die mag van My teenstander te wees en My openlik weerstand te bied. Maar om My te erken, beteken om heeltemal agter My te staan en dus ook in My orde van ewigheid binne te gegaan het. Om My te erken wil sê, in Jesus Christus as God se Seun en Verlosser van die wêreld te glo en te lewe vanuit die navolging van Jesus. Om My te erken beteken om op My - as die ewige Liefde - af te stuur, wat slegs moontlik is deur 'n lewe in liefde, omdat slegs so ‘n lewe die eenwording met My tot stand sal bring. En so sal dit nou vir julle begryplik wees, dat Ek net 'n "ja" of 'n "nee" ken en dat mense My nie kan bedrieg met woorde wat rondom dit draai, wat gebruik word, wanneer mense My slegs met die mond bely, maar die hart nie betrokke is by dit wat die mond uitspreek nie. Julle erken My nie wanneer julle lewenswandel nie die ernstige strewe verraai om na My toe te kom nie. wanneer julle lewenswandel die liefde laat ontbreek, wanneer julle nie My beeltenis in die hart dra nie, wanneer die geloof in julle nog nie so lewend geword het dat daar nou met vlytige arbeid aan julle siele begin kan word nie. Wanneer julle jul nie nadruklik tot Jesus Christus wend met die versoek om hulp en genade nie, wanneer julle sonder Jesus Christus julle weg gaan. Dan is al julle woorde wat 'n geloof moet bewys, slegs ’n leë gepraat wat My nie om die bos sal lei oor die ware toestand van julle siele nie en wat dieselfde is as om My te verwerp. Wie My erken, leef ook saam met My. Hy verbind homself altyd weer in gedagtes met My. Hy hou innige tweespraak met My. Hy sal My as Vader tot homself laat spreek, want hy voel soos My kind en hy behoort dus aan Myne wat Ek vir ewig herwin het. Hy hoort by die verlostes, want sy wil om by My uit te kom, kon slegs die versterking gewaarword deur die genade van die verlossingswerk te verstaan. Verstaan dat die weg na My slegs via Jesus Christus kan lei. Niemand bereik My en ook niemand stuur op My af wat nie 'n beroep gedoen op die genade wat deur Jesus Christus verwerf is nie, wie homself dus bewustelik onder die kruis van Christus plaas. Want hy kan eers ernstig daarna streef om by My uit te kom, wanneer hy lewendig geword het deur die genade van die Goddelike Verlosser Jesus Christus in wie Ek vir julle mense 'n sigbare God geword het. Maar vra julleself af of en in hoeverre, julle ernstig daarna streef om by My uit te kom. En dink nie dat julle tot Myne gereken sal kan word, wanneer julle nog nie deurdronge is van die Gees van My Liefde nie, wanneer julle slegs na buite toe blyke wil gee van die geloof in My, maar julle lewenswandel elke verbinding met My laat ontbreek. Woorde alleen doen dit nie. En ook om te behoort aan Christelike denominasies maak julle nie tot erfgenaam van My Ryk nie, indien julle nog nie die weg na Jesus Christus gevind het nie. Indien julle - wie sonder Hom en Sy verlossing nog in die boeie van die teenstander gekluister is - nog nie die ernstige oproep tot Hom gerig het, sodat Hy Hom oor julle sal ontferm nie. Julle sal moet insien dat julle met skuld belaai is en julle moet aan Hom julle skuld beken en om verlossing vra ter wille van Sy bloed wat Hy vir julle gestort het. Dan behoort julle tot diegene wat 'n luide "ja" sê, wanneer die liefdesroep van die Vader weerklink. Julle behoort tot diegene wat Hom tegemoetsnel, wie homself definitief geskei het van My teenstander, wie My innig liefhet en hom met My verbind het, wie Myne sal bly tot in alle ewigheid. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205