BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 244

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

God se Liefde gaan uit na almal 5845 Ek kom na die siekes en swakkes om hulle te genees en te versterk, na die bedroefdes en verdruktes kom Ek, om hulle te troos en hul My bystand te verseker, wie vervolg word neem Ek in My arms sodat hulle by My ‘n tuiste sal vind en die wat val, tel Ek op, Ek help hulle dat hulle weer op vaste voete kom en vrolik is. Ek kom na almal wat My met ‘n enkele gedagte roep, wat in ‘n God en Vader glo, wat My nie verwerp wanneer Ek hulle wil help nie. Hulle almal kan hul gelukkig ag dat My Oor hul roep hoor, dat My Oog hul nood sien en dat My Liefde aan hulle behoort, omdat hulle My kinders is, omdat hulle glo. Maar Ek benader ook alle ongelowiges. Ek probeer My aan hulle bekend te maak as Helper, om hulle aan te spoor om My hulp te vra en dankbaar aan te neem. Ja, Ek benader die ongelowiges dikwels in die vorm van nood en kommer, sodat hulle aan My sal dink, van Wie hulle wel op hoogte is, maar nie wil ken nie. Want daar bestaan geen mens wat glad geen kennis van ‘n Skepper en Behoeder van alle dinge het nie. Wat egter by vele ontbreek, is die geloof dat daar ‘n verbinding is tussen Skepper en skepsel. En die ongeloof laat hulle nie die verbinding soek wat hulle sou oortuig van My en My werk en van die groot Liefde wat My met alle skepsele verbind nie. Die geloof daarin maak die mens gelukkig en laat hom ook die weg na My vind, maar meestal slegs as hy in nood is. Die nood sou egter vir almal ondraaglik gewees het as Ek nie daarvan op hoogte sou wees nie en met My hulp oral kan wees waar geloof is. Dat daar altyd weer uitkoms is, dat ‘n tyd van nood en lyding gevolg word deur draaglike omstandighede, is geen toeval nie en is nie vanselfsprekend nie, dit is My ingryping, My leiding, dit is My bestuur en werksaamheid, wat in die lot van alle mense duidelik herkenbaar is. En elke weg deur die lot geneem, sou die mens tot geloof in My kan en moet voer, maar wie My nie erken nie, die verwerp ook ‘n voorbestemde lot. Hy probeer alles uit eie krag of kragteloosheid te verklaar, sonder om duidelikheid te hê vanwaar hy die krag kry en waarom hy ook kragteloos kan wees. Maar die erkenning van God en ‘n roep tot My sou waarlik ‘n groot verandering in sy denke en ook in sy aardse en geestelike toestand tot gevolg hê. Ek weier niemand wat tot My roep nie. Maar Ek bly op die agtergrond waar openlike teenstand teen My gebied word, waar die verwerping van God Self so groot is dat ook die nood van die liggaam geen verandering in die denke teweegbring nie. Maar dan is die gevaar groot dat die een tussenbeide kom wat sy doel bereik het, naamlik om My te verdring. En hy gee ryklik in die aardse lewe, maar ontneem egter alles wat tot die ewige lewe lei. Hy vergiftig die siel en lewer haar uit aan die dood, wat baie pynliker is as die swaarste lewe op aarde, maar dit vergaan, die siel moet egter ly vir ewige tye, totdat sy My tog eenmaal sal erken en dan tot My om hulp sal roep, wat dan ook aan haar verleen sal word. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205