BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 245

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Glo in Jesus - Christus en Sy lyding 5847 Om die lyding van Christus in sy volle omvang te begryp, soos wat Jesus dit ondergaan het, is vir geen mens op aarde moontlik nie, omdat onuitspreeklike geestelike kwellinge die ligaamlike pyn vergesel het, waarvoor die mens geen begrip het solank hy nog nie vergeestelik is nie. Daarom sal geen mens ook kan meen dat hy dieselfde kwellinge uitgestaan het as Jesus nie, omdat die geestelike kwellinge veel erger as die liggaamlike pyne was, omdat Jesus die hele mensdom se sondelas gedra het en Hy midde in die stryd teen die bose magte gestaan het, waarteenoor Hy Homself geplaas het. Sy ligsiel het gebewe voor hierdie duisternis en Sy siel was nog baie meer gepynig as Sy liggaam. Hierdie ontsettende lyding is vir julle mense onvoorstelbaar, alhoewel julle daarvan bewus is. En die omvang van Sy verlossingswerk sal julle eers in die geesteryk besef, wanneer jul siele in die lig kom en die onvoorstelbare werk van barmhartigheid aan julle gewys word. Solank as wat julle op aarde vertoef, sal julle in Hom moet glo. Julle moet die liefde van Jesus vir julleself voorstel, Wie 'n uiters smartlike dood op Hom geneem het om Sy medemense te help in hulle geestelike nood. Julle moet julle indink dat Hy onskuldig gely het, Dat Hy die suiwerste en mees liefdevolle Wese op aarde was en dat Hy deur Sy oorgrote liefde ook kragtig en magtig was en tog van Sy krag afgesien het, om namens julle te ly. Julle sal, óf julle meegevoel met die diepte van Sy lyding het al dan nie, bewustelik langs Hom moet staan. Julle mag nie wegbly nie, want deur Sy kruisiging het Hy julle na Hom toe geroep. Hy wil slegs hê dat julle Hom sal erken as die Seun van God en Verlosser van die wêreld. Dat julle in Sy taak sal glo. Dat julle glo dat God Self in die mens Jesus was en dat Sy lyding en dood aan die kruis slegs deur God toegelaat was, sodat die mensdom verlos kon word van die dood. Dat die versoening vir God gebring was vir 'n oortreding wat nie volgens Goddelike geregtigheid ongestraf kon bly nie en dat mense hulleself nooit van die skuld sou kon bevry nie. Julle mense moet weet dat die taak van Jesus daaruit bestaan het om God se liefde en Sy Geregtigheid in ooreenstemming te bring en so weer die orde tot stand te bring wat deur die vroeëre sonde van die opstand teen God omvêrgewerp was. Julle moet weet dat alle mense die verlossing deur Jesus Christus nodig het. Dat die kruisdood nie slegs 'n historiese gebeurtenis was nie, maar 'n geestelike rede gehad het. Julle moet weet dat die Liefde na die aarde neergedaal het om die mense te verlos. En julle moet weet dat die mens Jesus so vol van liefde was vir God en Sy medemens, dat die Ewige Liefde Haar dus Self in Hom kon openbaar en alle wonderwerke en wysheid van Jesus so te verklaar is. Julle moet weet dat die kruisdood van Jesus meer was as 'n historiese gebeurtenis. En julle moet nou self uit die gevolge voordeel trek, dit wil sê, julle moet by die kruis plaasneem en weet dat julle ook tot diegene behoort vir wie Jesus die verlossingsdaad volbring het. Julle moet Hom erken as die Seun van God en Verlosser van die wêreld. Julle geloof sal julle dan ook aan julle die verlossing van julle siel oplewer, want sy sal haarself losmaak van die vyandige mag, sy sal voel dat die Heiland, Jesus Christus, Hom oor haar sal ontferm, want sy sal leer om Hom lief te hê en slegs wil lewe om Hom te behaag. Sy sal die sonde vermy en die goeie doen. Sy sal haarself gee aan die Een wat haar Vryheid gebring het en sy sal Sy Naam voor die hele wêreld bely. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205