BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 247

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Twyfel aan Goddelike openbarings - Die vyand se geslepenheid 5856 Moenie toelaat dat julle harte bedroef word nie en moenie twyfel wanneer Goddelike Liefde Haarself vir julle manifesteer nie. Glo in die Vader se Liefde, Wie waarlik nie skadelike gawes aan Haar kinders sal skenk nie, Wie dus nie sal toelaat dat hulle voeding gegee sal word deur 'n onbekende bron wat hulle kan benadeel nie. Beskou julle as My kinders, dan sal julle in staat wees om met 'n rotsvaste geloof te glo dat die Vader julle Sy beskerming gee, dat Hy na julle omsien as Sy kinders en alle gevaar van julle afwend wat dalk julle geestelike ontwikkeling in gevaar kan stel. Maar weet ook dat julle in die tyd van die einde leef en dat God se teenstander sy uiterste krag sal inspan om sy volgelinge te vermeerder; weet dat hy sal woed kort voor die einde en dat hy veral sal werk waar die lig van bo dreig om hom bloot te stel. Weet dat hy ook sal poog om verwarring te saai in die geledere van die God-toegewyde mense en dat hy alles sal probeer om wanorde te skep en verdeeldheid te veroorsaak. Weet dat hy ook in staat is om die sig te vertroebel van dié wat aan hom die geringste geleentheid bied, as gevolg van ’n verkeerde wil of geestelike arrogansie en onvriendelike gedagtes en dat hy altyd daar suksesvol sal wees, sonder om egter in staat te wees om hierdie mense van God te skei. Maar hul denke sal verwar word en hulle sal nie meer die suiwer Waarheid kan herken nie. Hulle sal nie die Vader se stem herken nie, want hulle het na die teenstander se stem geluister. Nietemin, hulle wil, sal op God gerig bly en hulle sal nie ten prooi val aan die teenstander se pogings nie, dit is net dat hy daarin sal slaag om ‘n groep te verdeel wat wou saamwerk vir God. Julle mense ken nie sy krag en geslepenheid nie, julle ken nie sy vermomming nie en sal daarom sy bedrogspel ten prooi val wanneer julle begin twyfel, wat terselfdertyd twyfel in God se Liefde, Almag en Wysheid bring. As julle dus nie in staat is om Hom te herken in sy geopenbaarde Woord nie, dan is die teëstander se invloed op julle voor die hand liggend, maar hy sal nie daarin slaag om julle te skei van die Een wat julle opreg begeer nie, want God hou Sy beskermende hand oor almal wat na Hom streef, maar hy dwing hom nie om te dink of op te tree volgens Sy Wil nie. Hy laat hom die vryheid toe om homself te verdedig wanneer die mag van die duisternis hom aanval. En enigiemand wat van goeie wil is, sal ook in staat wees om deur God se teenstander te sien. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205