BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 250

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Goddelike leiding 5862 Ek sal julle almal met My hand lei as julle My nie weerstaan en julle laat lei nie. Enigiemand wat My dus wil hê as sy metgesel, wat nie My wil teenstaan nie, kan ook gerus wees dat Ek hom korrek sal lei, dat hy nie die verkeerde weg sal neem nie en dat hy sy doel veilig sal bereik. Ek verwag niks anders van julle as julle onderwerping aan My nie, dat julle Myne wil wees, dat julle My as julle God en Vader sal erken en bereid sal wees om te doen wat reg is in My oë. Slegs hierdie wil is genoeg vir My om julle aan die hand te lei totdat julle die einde van julle aardse lewe bereik het, totdat julle die geesteryk kan binnegaan om vir ewig te lewe. Ek wil julle die ewige lewe gee. En julle sal slegs in staat wees om te leef as julle deurdring sal wees met die krag van My Liefde. My Liefdeskrag neem besit van alles wat geen weerstand bied nie. En so sal julle ook verstaan hoekom Ek verwag dat julle julleself aan My sal onderwerp, want dan kan My Liefdeskrag in julle vloei en julle tot lewe ontwaak. Julle kan nie geestelik dood wees wanneer julle deurdring is met My Liefdeskrag nie. En julle kan nie sonder My Liefdeskrag wees wanneer julle julleself aan My oorhandig nie, dit is, as julle vrywillig by My aansluit. Die wil om met My te verenig is die waarborg dat Ek julle in besit sal neem en julle nooit weer sal laat gaan nie. Want hierdie wil het eens van My af weggedraai en die val in die diepte sowel as julle verlies van lig en krag veroorsaak. As julle My nou julle wil gee, sal dit sekerlik weer vir julle lig en krag gee. En elkeen wat na My wil kom, sal sy doel bereik, watter weg hy ookal sal neem. Ek waardeer julle vasberadenheid en sal ook langs julle loop, ewiglik sorg dra dat julle die ewige lewe betree. Enigeen wat egter sy wil na My sal rig, sal ook sy eie ontoereikendheid waarneem wat hom nederig sal laat word. Hy sal sy afstand van My besef en sal dit wil oorkom. Hy sal 'n poging aanwend om My wil te doen, hy sal probeer om homself te vorm volgens My wil, want hy sal besef dat sy onvolmaaktheid hom verhinder om My te bereik om homself vir ewig met My te verenig. En omdat hy sal voel dat hy te swak is, sal hy 'n beroep doen op My vir krag. En Ek sal gee, want My Liefde wil Haarself altyd gee en omdat so ‘n wil, deur My aardse kind gedemonstreer, My baie gelukkig maak, want dit dui op die finale terugkeer na My toe. Sodra die gedagte van sy eie ontoereikendheid ontwaak het in die mens, sal Ek hom help om homself te hervorm en sodra hy vrywillig by My sal aansluit deur homself aan My te oorhandig, sal My Liefdeskrag hom na sukses lei. En dit is hoekom almal wat na My streef hulle doel sal bereik, elkeen wat toelaat dat hy sonder weerstand gelei word, sal die regte weg neem en hoef nooit bang te wees om verkeerd te gaan nie, want enigeen wat homself aan My toevertrou, bou op 'n stewige fondament. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205