BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 256

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Die deur na die ligryk is Jesus Christus 5878 Die deur na die ligryk is vir almal oop wat die weg via Jesus Christus kies. Maar sonder Hom is die Ligryk vir julle gesluit en gaan julle in duisternis, of in so ‘n onheldere skemering, dat julle nie wel sal voel nie en daarom ook nie geluksalig sal word nie. Waar Jesus Christus ook maar gepreek word, word julle gewys op die ware weg, want Hy het Self die Woorde gespreek: “Ek is die Weg, die Waarheid en die Lewe”. En Hy sal julle steeds weer teëhou op julle weg, as julle eenmaal by Hom verbygegaan het, sonder om op Hom te let. Hy sal julle steeds weer wys op die Waarheid, op Sy verlossingswerk, Hy sal Hom aan julle as Leier ter beskikking stel op julle lewensweg op aarde, Hy sal julle probeer wen in liefde en geduld, Hy sal Hom nie onwillig van julle afkeer indien julle Hom nie wil aanhoor nie. Hy sal julle volg as julle dreig om in die diepte te verdwaal en dan weer aanlok en roep, sodat julle jul na Hom sal draai en terugkeer, sodat julle die weg sal opgaan wat na die ware doel voer, na die ewige lewe. Slegs Hy is die poort waardeur julle die geluksaligheid kan binnegaan en as julle Hom sal weier op aarde, dan word julle oorkant in ‘n donker ryk ontvang. Alles is daar in duisternis gehul, want daar ontbreek die lig wat alles verlig, Jesus Christus, van Wie die lig uitgaan. Maar in die ryk van duisternis sal julle na Hom moet roep, dan kan julle ook verlos word vanuit julle kwelling, maar dit is moeilik vir ‘n siel wat Hom op aarde geweier het, om uit vrye wil na Hom te roep, omdat sy nie glo nie en die geloof ook nie in die hiernamaals aan haar geskenk kan word nie. Vir so ’n siele is dit moeilik, omdat die duisternis haar denke verduister en dikwels verkeerd rig, omdat sy te weinig eie lig besit, wat nou haar wil sou kon aanspoor om na Hom om redding te roep. Die verwerping van Jesus Christus op aarde het ‘n uitermate smartlike uitwerking in die hiernamaals, want dit ontbreek die siel aan alle krag en lig, sy het geen insig nie en is te swak van wil om aan haarself insig te verskaf. Maar die Barmhartigheid van die Goddelike Verlosser stuur dan ook nog aan sulke siele hulp. Hulle word ook in die ryk van die duisternis gewys op die kruis van Christus, wat sodanig geopenbaar word, dat ‘n gedagte aan Hom plotseling as ‘n bliksemstraal in die siel omhoog flits, dat ‘n ligskynsel in die vorm van die kruis haar plotseling tref, wat egter dadelik weer uitdoof, maar tog in die siel ‘n sprankie insig kan agterlaat, sodat sy sal nadink oor Jesus Christus en van Hom verlossing verwag, sodat sy Hom in gedagtes sal naderroep en aan Hom haar nood voorlê, deurdat sy daardeur haar wil te kenne gee om in Hom te glo en nie maar net hulp nodig het om weer ‘n ander mening te kry nie. En dan word hulp ook aan haar gestuur, dan neem die duisternis merkbaar af en geringe skemerlig laat haar die weg sien wat sy nou moet volg en wat haar na steeds heldere streke sal voer, solank sy die gedagtes aan Jesus Christus nie laat vaar nie, maar wat dadelik weer duister word, indien sy nie meer aan Hom sal dink nie. Die siel moet vry uit haarself na Jesus Christus wil gaan, dan sal alle hindernisse vir haar wyk, dan sal ‘n lig haar toestraal waar sy heengaan, wat sy vinnig as die lig van Christus sal herken en wat haar die eerste gedagtes aan Hom sal laat stuur. Die geloof in Jesus Christus is die poort wat na geluksaligheid voer. En geseënd is hy wat Hom al op aarde vind, die Goddelike verlosser, Wie Self die weg is, die Waarheid en die lewe. Salig wie met hierdie geloof die ryk hierna ingaan, want vir hom sal die deur na die Ligryk oopgaan, na die ewige lewe. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205