BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 269

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Woord van bo, uitstorting van die Gees 5922 My Woord word aan julle van bo gestuur. En dit is 'n sigbare bewys dat My Gees in julle werksaam is. Dit is niks bonatuurlik nie, veel eerder heel natuurlik gebeure, wat slegs julle volledige oorgawe aan My vereis, sodat Ek My Gees in 'n oop houer kan uitgiet, wat julleself gevorm het deur 'n lewe in liefde. Die uitgieting van My Gees gebeur heel natuurlik. Maar of julle mense heeltemal vanselfsprekend 'n lewe in liefde lei en dus vooraf die voorwaardes vervul, is dikwels baie te betwyfel. Want julle is nog te vêr verwyder van julle oerwese om die liefde vanselfsprekend te beoefen. En daarom het die uitstort van My Gees vir julle ook 'n onbegryplike begrip geword. Maar julle sal julle verwonder wanneer julle eenmaal die uitwerking van 'n lewe in ware liefde leer ken. Ek is en bly ewig wat Ek was vanaf die begin: Julle Vader wat met julle wil praat, wat al Sy gedagtes op julle wil oordra en met julle verbonde wil bly. My Liefde sal waarlik nie ophou nie, maar julle veeleer alles laat toekom wat julle nodig het om geluksalig te word. En daarom moet Ek julle aanspreek en julle dus My Woord toestuur. Maar hoewel Ek ook alle mense aanspreek, is maar weinig in staat om My stem te hoor. My Gees kan slegs in diegene werksaam word, wat hulle sonder weerstand aan My oorgee, omdat die geringste weerstand die werk van My Gees onmoontlik maak. Dit lê dus nie by My nie. Inteendeel, dit lê slegs by julle, of My Gees julle oorskadu, of julle ongekende gawes ontvang, of julle bewyse kry van My teenwoordigheid en My werksaamheid by julle. Julle sal julleself vooraf so moet vorm dat My Gees in julle kan invloei. Julle sal self die wil moet hê om deur My beloon te word met genade, krag en lig. Julle sal self moet glo dat Ek so naby aan julle is, dat My Krag deur julle kan werk. En julle sal in liefde moet lewe. Want slegs liefde verbind julle met My. Slegs deur liefde vind die eenwording plaas, waarvan die gevolg onomstootlik die werksaamheid van My Gees in julle is. Dit is geen bonatuurlike toestand nie, maar die oertoestand waarin julle julleself bevind het voor julle afval van My. Poog om dit weer te bereik en julle sal as gode dinge volbring, wat slegs vir julle kan slaag vanuit die verbinding met My deur julle omvorming tot My ewebeeld. Word volmaak soos julle Vader in die hemel volmaak is. Want dit is julle doel, dat julle julself sal vergoddelik, wat slegs 'n lewe in liefde tot stand kan bring. Maar dan sal julle ook vervul wees met krag. Want die Liefde is krag. Dit is My oersubstansie en dit moet vir julle moontlik wees om alles tot stand te bring, wanneer julle julleself van hierdie krag bedien. Ek plaas waarlik geen beperking op julle nie. Maar julle stel vir julself grense, wanneer die liefde en die geloof in julle te swak is. Maar daarom spreek Ek julle toe. Want Ek wil julle help om tot 'n sterk geloof te kom en Ek wys julle ook die middele en die weë aan, wat julle die doel sal laat bereik, sodat My Gees in julle kan werk soos wat Ek julle beloof het. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205