BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 27

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

God - Vader 5343 Ek is julle God en Vader. As God sal julle My miskien nog erken, wanneer julle jul deur middel van gedagtes met julle oorsprong en julle bestaan besighou. Julle sal dus deur verstandelike oorwegings tot die resultaat kan kom, dat julle 'n Skepper en Behoeder van ewigheid erken, wat vir julle die Oerbron van krag is en wat julle nou God noem. Maar Ek wil as Vader deur julle erken word. En dit kan nie deur verstandelike aktiwiteit tot stand gebring word nie. Dit vereis die effektiwiteit van die geesvonk in julle, wat, as deel van God, julle die korrekte verhouding tot julle Skepper van ewigheid duidelik maak. Maar julle moet self eers hierdie verhouding aangaan, om My dan as Vader en julleself as My kinders te herken. 'n Mens wat God wel erken, maar nie op hoogte is van die sin en die doel van sy aardse bestaan nie, sal nie die samehang tussen homself en God ken nie. En hy sal ook nie in staat wees om deur middel van sy verstand 'n band tussen homself en God tot stand te bring nie, want dit is die werksaamheid van die Gees, wat as deel van My weer op My aandring. Die Gees probeer dus weer nader tot sy Vadergees te kom, met wie hy onafskeidbaar verbonde bly, maar die Gees spoor ook die siel wat Hy bewoon aan tot die vereniging, omdat hy, buite My, die geluksaligheid van die vereniging met My mis. Dus is die eenwording met My gelyk aan die verhouding van 'n kind tot sy Vader, terwyl die geïsoleerd staande wese net die "skepping" van God is en God dus ook beskou as 'n Wese wat vêr van hom af staan. Ek wil met My skepsels verenig wees, hulle as My kinders aanneem, om hulle gelukkig te maak. Ek is wel julle God, maar wil julle Vader wees, want julle het uit My Liefde voortgekom en nie net uit My Mag nie. En die Liefde soek blywende verbinding, omdat Sy gelukkig wil maak. Maar die liefde is 'n vry gevoel, wat nooit afgedwing kan word nie. Daarom moet Ek vir julle mense eers as God herkenbaar wees, Wie julle nou sal moet leer liefhê en wat dan as Vader julle liefde sal beantwoord. Hierdie Vaderliefde sal julle dan ook voel. Dit sal julle gelukkig stem en die Vader altyd inniger laat begeer. Solank julle My as julle God net eerbied en gehoorsaamheid bewys, openbaar Ek My nog nie as julle Vader nie want Ek verlang na julle liefde, om as familie met My kinders om te gaan en hulle gelukkig te maak met My Liefde. Dan staan julle nie meer geïsoleerd in die skepping nie, ofskoon julle selfstandige skepsels is. Dan het julle My deur julle liefde na julleself getrek en die verbinding tussen ons kan nooit meer verbreek word nie, omdat dit nog altyd bestaan het, waarvan julle net nie bewus was toe julle in My net julle God en Skepper gesien het nie, Wie julle Vader is en sal bly tot in alle ewigheid. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205