BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 272

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Navolging van Jesus - Lewe in liefde 5927 Neem almal ‘n voorbeeld van My lewenswandel op hierdie aarde, van My lewe, wat slegs ‘n lewe in onbaatsugtige naasteliefde was. Probeer om My na te volg en probeer altyd maar net so ‘n lewe in liefde te lei, dan sal julle oor dieselfde weg gaan en julle sal verseker julle doel bereik. Ek het daarom na die aarde neerdaal, omdat die mense verkeerde weë begaan het wat nie omhoog, maar steeds verder die diepte ingevoer het. Daarom het Ek julle die regte weg getoon en alle mense opgeroep om My op hierdie weg te volg. Ek het die mense onderrig omdat alle kennis by hulle ontbreek het, naamlik dat hulle slegs deur ‘n lewe in liefde salig kon word, waarom hulle swak en kragteloos was en hoe hulle hierdie kragteloosheid kon ophef. Ek het hulle oor die “krag van die liefde” onderrig en het hulle ook die waarheid van My leer bewys deurdat Ek My Krag aan hulle bewys het en daarmee ook die uitwerking van ‘n lewenswandel in liefde, soos wat Ek dit op die aarde gelei het. Ek ken die groot geestelike nood van die mense, maar Ek ken ook die middele om dit op te hef. En so was dit My voortdurende sorg om die mense daartoe te beweeg om hierdie middele aan te wend. Die nood is in die laaste tyd voor die einde dieselfde en ook is die hulpmiddele dieselfde, waarvan die gebruik daarvan die waarborg is dat die mens uit die diepte kan opstyg na bo. Maar hulle slaan geen ag op wat Ek hulle leer nie. Hulle volg My nie na nie, omdat hulle nie in My en My leer glo nie. Hulle lei ‘n aardse lewe wat vêr verwyderd is van Myne. Hulle laat die liefde heeltemal buite beskouing en bevind hulle derhalwe nie op die weg wat omhoog voer nie. Want sonder liefde is daar geen verbinding nie, sonder liefde bestaan daar ‘n wye kloof tussen julle mense en julle God en Vader van ewigheid. Slegs die liefde oorbrug hierdie kloof. Slegs die liefde is die weg tot die Hart van die Vader en slegs die liefde is die krag wat julle hierdie weg laat gaan, wat krag en inspanning kos. Wie die weg van die liefde nie wil gaan nie, sal nooit uit die diepte opstyg nie. En Ek kan hom ook nie My Hand gee om hom omhoog te trek nie, want hy sal dit nie vashou solank hy sonder liefde is nie. Hy moet My uit vrye wil volg, want Ek gebruik nooit dwang as ‘n mens My nog weerstaan nie. Liefde duld geen dwang nie, maar verlos hulle wat nog gekluister is. Ek kan julle mense maar net onderrig en julle dringend aanspoor om julle te oefen in naasteliefde, julle sal moet wil sodat julle My daarin kan nadoen, sodat Ek julle kan help, omdat julle die wil het om My te volg. Stel julle daarom altyd My lewenswandel voor oë en doen moeite om My daarin na te doen en julle sal dan ook verseker My hulp ervaar. Want wie sy oë op My rig, sal ook die krag ontvang om die weg van navolging van Jesus te gaan en hy sal ook sy doel bereik om met My verenig te wees. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205