BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 275

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Jesus Christus is die poort na die ligryk 5931 Die poort na die ligryk word waarlik vir julle geopen, as julle na binne wil gaan en julle tot die regte portier wend, tot Jesus Christus, wat julle Self Sy Ryk sal binnelei. Daar is geen ander poort waar julle die Goddelike Verlosser Jesus Christus sal kan uitskakel en nog geluksalig word nie. Sonder Jesus Christus bly die poorte vir julle gesluit en sal julle buite die ligryk bly, totdat julle besluit om julle aan Hom en Sy leiding toe te vertrou, totdat julle Hom erken as die enigste weg na die lig, as die Redder en Verlosser van alle mense wat sonder Hom in nood en ellende lewe, hetsy op aarde of ook in die geesteryk. Julle almal sal julle aan Hom moet oorgee en almal sal die weg moet gaan wat Hy aan julle gewys het ten tye van sy aardse bestaan. Julle almal sal Hom moet navolg, dan sal julle weg regstreeks na die hemelryk lei. Dan het julle teruggekeer na die Vader, uit Wie julle eens voortgekom het. Maar sonder Jesus Christus sal julle voortdurend verdwaal. Sonder Jesus Christus sal julle nie die regte weg sien nie. Vir julle sal alles sonder lig wees en julle sal nie opmerk dat julle na benede gaan in plaas van na bo nie. Julle sal Jesus moet kies as julle Leier en julle sal Hom sonder verset moet volg. Want eers deur Jesus Christus en Sy verlossingswerk sal die poorte na die hemelryk ontsluit word. Deur Jesus Christus en Sy kruisdood is die weg vir julle mense gebaan. Hy het dit vir julle gegaan, die weg van versoening en oneindige lyding. Hy het vir julle al die struikelblokke uit die weg geruim wat die weg na die Vader vir julle versper het. En Hy het self die las van julle afgeneem, sodat julle nou vry en maklik opwaarts kan klim, as julle Hom sal volg Wie julle voorgegaan het. Daarom sal geen siel wat Jesus Christus verwerp, die Ryk van vrede en lig kan binnegaan nie, - geen siel wat Hom en Sy verlossingswerk nie erken nie en daarom ook nie van haar groot sondeskuld bevry is nie, wie altyd weer op die grond val en net nie kan opstyg tot ligte hoogtes nie. Wie ook geen weg sien wat opwaarts lei nie, maar voortdurend afgaan, omdat die Goddelike Leier Jesus Christus haar nie kan bystaan solank sy haar teen Hom verset nie. Slegs Hy is die poort na die ewigheid. Slegs Hy neem die siele op in Sy Ryk, of belet hulle om in te gaan, wie na die dood van die liggaam die geesteryk betree. Slegs Hy sif die siele, na gelang hulle wil. En salig is diegene wat al op aarde syne was. Salig die wat Hom erken as God se Seun en Verlosser van die wêreld, wat in Hom hul Vader van ewigheid sien en hulle by Hom aangesluit het vir alle ewigheid. Hy sal hulle Sy ryk inlei, wat talle geluksalighede bied. Maar die poorte na die hemelryk sal gesluit bly vir sy teenstanders wat nog eindeloos lank daarbuite sal moet bly, totdat hulle ook die Een sal aanroep wat hulle na die lig kan bring, Jesus Christus, wat die wêreld verlos het van sonde en dood. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205